%brandDTD;
Kontroleer die adres vir tikfoute soos ww.example.com in plaas van www.example.com Indien u nie bladsye kan laai nie, kontroleer u rekenaar se netwerkverbinding. Indien u rekenaar of netwerk deur 'n brandmuur of instaanbediener beskerm word, maak seker dat &brandShortName; toegelaat word om toegang tot die web te verkry. ">
Kontroleer die lêernaam vir bokas of onderkas of ander tikfoute. Kontroleer of die lêer verskuif, hernoem of geskrap is. ">
&brandShortName; kan om een of ande rrede nie dié bladsy laai nie.">
Webadresse word gewoonlik só geskryf http://www.voorbeeld.com/ Maak seker u gebruik vorentoe-skuinsstrepe (d.i. /). ">
Kontak die webwerf se eienaar om hom oor die probleem in te lig. ">
Kontak die webwerf se eienaar om hom oor die probleem in te lig. ">
Dalk moet u ander sagteware installeer om hierdie adres te open.">
Kontroleer die instaanopstelling om te verseker dat dit korrek is. Kontak u netwerkadministrateur om te verseker dat die instaanbediener werk.">
Kontroleer die instaanopstelling om te verseker dat dit korrek is. Kontroleer of u rekenaar 'n werkende netwerkverbinding het. Indien u rekenaar of netwerk deur 'n brandmuur of instaanbediener beskerm word, maak seker dat &brandShortName; toegelaat word om toegang tot die web te verkry. ">
Hierdie probleem kan soms veroorsaak word deur koekies te deaktiveer of te weier om koekies te aanvaar. ">
Kontroleer of die persoonlike sekuriteitbestuurder op u rekenaar geïnstalleer is. Dit kan wees vanweë 'n niestandaard-opstelling op die bediener. ">
Die bladsy wat u probeer bekyk, kan nie gewys word nie omdat die egtheid van die ontvangde data nie geverifieer kon word nie. Kontak die webwerf se eienaar om hom oor die probleem in te lig. ">
Dit kan 'n probleem wees met die bediener se opstelling, of dit is dalk iemand wat voorgee om die bediener te wees. Indien u in die verlede suksesvol aan dié bediener gekoppel het, kan die fout tydelik wees. Probeer gerus later. ">
Die werf is moontlik tydelik onbeskikbaar of te besig. Probeer weer oor 'n paar sekondes. Indien u geen bladsye kan laai nie, kontroleer u rekenaar se netwerkverbinding. Indien u rekenaar of netwerk deur 'n brandmuur of instaanbediener beskerm word, maak seker dat &brandShortName; toegelaat word om toegang tot die web te verkry.">