summaryrefslogtreecommitdiffstats
path: root/l10n-af/mail/chrome/messenger/localMsgs.properties
blob: f52fc260cb9e488cb85250f2f66bf55838aa30cb (plain)
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70
71
72
73
74
75
76
77
78
79
80
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90
91
92
93
94
95
96
97
98
99
100
101
102
103
104
105
106
107
108
109
110
111
112
113
114
115
116
117
118
119
120
121
122
123
124
125
126
127
128
129
130
131
132
133
134
135
136
137
# This Source Code Form is subject to the terms of the Mozilla Public
# License, v. 2.0. If a copy of the MPL was not distributed with this
# file, You can obtain one at http://mozilla.org/MPL/2.0/.

#
# The following are used by the local mail code to display progress/status/error messages
#

# LOCALIZATION NOTE(pop3ErrorDialogTitle): Do not translate the word "%S"
# below. Place the word %S where the account name should appear.

# LOCALIZATION NOTE(pop3EnterPasswordPrompt): Do not translate the words "%1$S"
# and "%2$S" below. Place the word %1$S where the user name should appear, and
# %2$S where the host name should appear.
pop3EnterPasswordPrompt=Tik u wagwoord vir %1$S op %2$S in:

# LOCALIZATION NOTE(pop3PreviouslyEnteredPasswordIsInvalidPrompt): Do not
# translate the words "%1$S" and "%2$S" below. Place the word %1$S where the
# user name should appear, and %2$S where the host name should appear.
pop3PreviouslyEnteredPasswordIsInvalidPrompt=Tik 'n nuwe wagwoord vir gebruiker %1$S op %2$S:

# Status - Downloading message n of m
# LOCALIZATION NOTE (receivingMessages): Do not translate %1$S or %2$S in the following lines.
# Place the word %1$S where the number of messages downloaded so far should appear.
# Place the word %2$S where the total number of messages to receive should appear;

# Status - connecting to host

# Status - no messages to download

# Status - messages received after the download
#LOCALIZATION NOTE : Do not translate %1$S or %2$S in the following line.
# %1$S will receive the number of messages received
# %2$S will receive the total number of messages

# Status - parsing folder
#LOCALIZATION NOTE (buildingSummary): Do not translate %S in the following line.
# Place the word %S where the name of the mailbox should appear
buildingSummary=Bou tans opsomminglêer vir %S…

# Status - parsing folder
localStatusDocumentDone=Klaar

# Status - pop3 server error
#LOCALIZATION NOTE (pop3ServerError): Do not translate POP3 in the following line.
pop3ServerError=Daar het fout gegaan met die POP3-posbediener.

# Status - pop3 user name failed
pop3UsernameFailure=Kon nie gebruikernaam stuur nie.

# Status - password failed
#LOCALIZATION NOTE (pop3PasswordFailed): Do not translate "%1$S" below.
# Place the word %1$S where the user name should appear.

# Status - write error occurred
pop3MessageWriteError=Kon nie die e-pos na die posbus skryf nie. Maak seker u het skryftoestemming op die lêerstelsel, en dat u genoeg skyfspasie het om die posbus te kopieer.

# Status - retr failure from the server
pop3RetrFailure=Die RETR-bevel het misluk. Kon nie 'n boodskap kry nie.

# Status - password undefined 
pop3PasswordUndefined=Kon nie poswagwoord kry nie.

# Status - username undefined 
pop3UsernameUndefined=U het nie 'n gebruikernaam vir hierdie bediener verskaf nie.  Verskaf een in die rekeningopstellingkieslys en probeer weer.

# Status - list failure
pop3ListFailure=Die LIST-bevel het misluk. Kon nie die ID en grootte van 'n boodskap kry nie.

# Status - delete error 
pop3DeleFailure=Die DELE-bevel het misluk. Kon nie 'n boodskap as geskrap merk nie.

# Status - stat failed
pop3StatFail=Die STAT-bevel het misluk. Kon nie die nommer en grootte van boodskappe kry nie.

#LOCALIZATION NOTE (pop3ServerSaid): Do not remove the leading space during translation.
pop3ServerSaid= Posbediener %S se respons is:\u0020

copyingMessagesStatus=Kopieer tans %S van %S boodskappe na %S

movingMessagesStatus=Verskuif tans %S van %S boodskappe na %S

# Status - write error occurred
# LOCALIZATION NOTE (pop3ServerBusy): Do not translate the word "%S" below.
# Place %S where the account name should appear.

movemailCantOpenSpoolFile=Kon nie die posspoollêer %S open nie.

movemailCantCreateLock=Kon nie lêerslot %S skep nie. Movemail vereis dat slotlêers in die posspoolgids geskep word. Op baie stelsels kan dit vermag word deur die spoolgids se modus na 01777 te verander.

movemailCantDeleteLock=Kon nie lêerslot %S skrap nie.

movemailCantTruncateSpoolFile=Kon nie die spoollêer %S afknot nie.

movemailSpoolFileNotFound=Kon nie die posspoollêer vind nie.

#LOCALIZATION NOTE (movemailCantParseSpool): %S is file name

pop3TmpDownloadError=Kon nie die volgende boodskap aflaai nie:   \nVan: %S\n   Onderwerp: %S\n Hierdie boodskap bevat dalk 'n virus of daar is nie genoeg skryfspasie nie. Slaan hierdie boodskap oor?

# Status - the server doesn't support UIDL…
# LOCALIZATION NOTE(pop3ServerDoesNotSupportUidlEtc): The following sentence should be translated in this way:
# Do not translate "POP3"
# Do not translate "%S". Place %S in your translation where the name of the server should appear.
# Do not translate "UIDL"
pop3ServerDoesNotSupportUidlEtc=Die POP3-posbediener (%S) werk nie met UIDL of XTND XLST nie, wat vereis word om die ''Laat op bediener''-, ''Maksimum boodskapgrootte'' of ''Kry net kopskrifte''-opsies te implementeer. Om u pos af te laai, skakel hierdie opsies in u posbediener se Bedieneropstelling af in die Rekeningopstelling-venster.

# Status - the server doesn't support the top command
# LOCALIZATION NOTE(pop3ServerDoesNotSupportTopCommand): The following sentence should be translated in this way:
# Do not translate "POP3"
# Do not translate "%S". Place %S in your translation where the name of the server should appear.
# Do not translate "TOP"
pop3ServerDoesNotSupportTopCommand=Die POP3-posbediener (%S) werk nie met die TOP-bevel nie. As die bediener nie hiermee werk nie, kan die ''Maksimum boodskapgrootte'' of ''Kry net kopskrifte''-voorkeure nie geïmplementeer word nie.  Hierdie opsie is gedeaktiveer, en boodskappe sal afgelaai word ongeag die grootte.

nsErrorCouldNotConnectViaTls=Kon nie TLS-verbinding met POP3-bediener bewerkstellig nie. Die bediener is dalk af of is dalk verkeerd opgestel. Kontroleer of u die korrekte opstelling in u posbediener se Bedieneropstelling in die Rekeningopstelling-venster het, en probeer weer.

# LOCALIZATION NOTE (pop3MoveFolderToTrash): Do not translate the word %S below.
# "%S" is the the name of the folder.
pop3MoveFolderToTrash=Is u seker u wil die vouer '%S' skrap?

pop3DeleteFolderDialogTitle=Skrap vouer

pop3DeleteFolderButtonLabel=&Skrap vouer

pop3AuthInternalError=Fout met die interne toestand tydens POP3-bedienermagtiging. Hierdie is 'n interne, onverwagse fout in die program. Rapporteer dit asb. as 'n fout.

pop3AuthChangeEncryptToPlainNoSSL=Die POP3-bediener ondersteun blykbaar nie geënkripteerde wagwoord nie. Indien u pas die rekening opgestel het, probeer om te verander na 'Wagwoord, onveilig oorgedra' as die 'Magtigingsmetode by 'Rekeningopstelling | Bedieneropstelling'. As dit voorheen gewerk het en nou skielik misluk, is dit algemeen 'n geval hoe iemand u wagwoord kan steel.

pop3AuthChangeEncryptToPlainSSL=Die POP3-bediener ondersteun blykbaar nie geënkripteerde wagwoord nie. Indien u pas dié rekening opgestel het, probeer om te verander na 'Normale wagwoord' as die 'Magtigingsmetode by 'Rekeningopstelling | Bedieneropstelling'. As dit voorheen gewerk het en nou skielik misluk, kontak u e-posadministrateur of -diensverskaffer.

pop3AuthChangePlainToEncrypt=Dié POP3-bediener laat nie skoontekswagwoorde toe nie. Probeer verander na 'Geënkripteerde wagwoord' as die 'Magtigingsmetode' by 'Rekeningopstelling | Bedieneropstelling'.

# Authentication server caps and pref don't match
pop3AuthMechNotSupported=Die bediener ondersteun nie die gekose magtigingsmetode nie. Verander die 'Magtigingsmetode' by 'Rekeningopstelling | Bedieneropstelling'.

# Status - Could not log in to GSSAPI, and it was the only method
pop3GssapiFailure=Die Kerberos/GSSAPI-kaartjie is nie aanvaar deur die IMAP-bediener %S nie. Kontroleer dat u aangemeld is by die Kerberos/GSSAPI-gebied.