From 0ebf5bdf043a27fd3dfb7f92e0cb63d88954c44d Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Daniel Baumann Date: Fri, 19 Apr 2024 03:47:29 +0200 Subject: Adding upstream version 115.8.0esr. Signed-off-by: Daniel Baumann --- .../manager/chrome/pipnss/nsserrors.properties | 294 +++++++++++++++++++++ .../manager/chrome/pipnss/pipnss.properties | 130 +++++++++ 2 files changed, 424 insertions(+) create mode 100644 l10n-af/security/manager/chrome/pipnss/nsserrors.properties create mode 100644 l10n-af/security/manager/chrome/pipnss/pipnss.properties (limited to 'l10n-af/security/manager/chrome/pipnss') diff --git a/l10n-af/security/manager/chrome/pipnss/nsserrors.properties b/l10n-af/security/manager/chrome/pipnss/nsserrors.properties new file mode 100644 index 0000000000..eb69ae614c --- /dev/null +++ b/l10n-af/security/manager/chrome/pipnss/nsserrors.properties @@ -0,0 +1,294 @@ +# This Source Code Form is subject to the terms of the Mozilla Public +# License, v. 2.0. If a copy of the MPL was not distributed with this +# file, You can obtain one at http://mozilla.org/MPL/2.0/. + +SSL_ERROR_EXPORT_ONLY_SERVER=Kon nie beveilig kommunikeer nie. Eweknie werk nie met hoëgraadse enkripsie nie. +SSL_ERROR_US_ONLY_SERVER=Kon nie beveilig kommunikeer nie. Eweknie vereis hoëgraadse enkripsie, wat nie hier werk nie. +SSL_ERROR_NO_CYPHER_OVERLAP=Kan nie beveilig met eweknie kommunikeer nie: geen gemene enkripsiealgoritme(s) nie. +SSL_ERROR_NO_CERTIFICATE=Kon nie die sertifikaat of sleutel vind wat nodig is vir magtiging nie. +SSL_ERROR_BAD_CERTIFICATE=Kon nie beveilig met eweknie kommunikeer nie: eweknie se sertifikaat is verwerp. +SSL_ERROR_BAD_CLIENT=Die bediener het slegte data van die kliënt teëgekom. +SSL_ERROR_BAD_SERVER=Die kliënt het slegte data van die bediener teëgekom. +SSL_ERROR_UNSUPPORTED_CERTIFICATE_TYPE=Nieondersteunde sertifikaatsoort. +SSL_ERROR_UNSUPPORTED_VERSION=Eweknie wat nieondersteunde weergawe van die sekuriteitsprotokol gebruik. +SSL_ERROR_WRONG_CERTIFICATE=Kliëntmagtiging het misluk: private sleutel in sleuteldatabasis pas nie by die publieke sleutel in die sertifikaatdatabasis nie. +SSL_ERROR_BAD_CERT_DOMAIN=Kon nie beveilig met eweknie kommunikeer nie: aangevraagde domeinnaam pas nie by die bediener se sertifikaat nie. +SSL_ERROR_POST_WARNING=Onbekende SSL-foutkode. +SSL_ERROR_SSL2_DISABLED=Eweknie werk net met SSL weergawe 2, wat plaaslik gedeaktiveer is. +SSL_ERROR_BAD_MAC_READ=SSL het 'n rekord ontvang waarvan die boodskapmagtigingskode nie korrek is nie. +SSL_ERROR_BAD_MAC_ALERT=SSL-eweknie rapporteer foutiewe boodskapmagtigingskode. +SSL_ERROR_BAD_CERT_ALERT=SSL-eweknie kan nie u sertifikaat verifieer nie. +SSL_ERROR_REVOKED_CERT_ALERT=SSL-eweknie het u sertifikaat verwerp as opgehef. +SSL_ERROR_EXPIRED_CERT_ALERT=SSL-eweknie het u sertifikaat verwerp as verval. +SSL_ERROR_SSL_DISABLED=Kan nie koppel nie: SSL is gedeaktiveer. +SSL_ERROR_FORTEZZA_PQG=Kan nie koppel nie: SSL-eweknie is in 'n ander FORTEZZA-domain. +SSL_ERROR_UNKNOWN_CIPHER_SUITE='n Onbekende SSL-syfersuite is aangevra. +SSL_ERROR_NO_CIPHERS_SUPPORTED=Geen syfersuites is teenwoordig en in hierdie program geaktiveer nie. +SSL_ERROR_BAD_BLOCK_PADDING=SSL het 'n rekord ontvang met swak blokopvulling. +SSL_ERROR_RX_RECORD_TOO_LONG=SSL het 'n rekord ontvang wat langer as die maksimum toegelate lengte is. +SSL_ERROR_TX_RECORD_TOO_LONG=SSL het probeer om 'n rekord te stuur wat langer as die maksimum toegelate lengte is. +SSL_ERROR_RX_MALFORMED_HELLO_REQUEST=SSL het 'n wanvormde Hello Request-bladskudboodskap ontvang. +SSL_ERROR_RX_MALFORMED_CLIENT_HELLO=SSL het 'n wanvormde Client Hello-bladskudboodskap ontvang. +SSL_ERROR_RX_MALFORMED_SERVER_HELLO=SSL het 'n wanvormde Server Hello-bladskudboodskap ontvang. +SSL_ERROR_RX_MALFORMED_CERTIFICATE=SSL het 'n wanvormde Certificate-bladskudboodskap ontvang. +SSL_ERROR_RX_MALFORMED_SERVER_KEY_EXCH=SSL het 'n wanvormde Server Key Exchange-bladskudboodskap ontvang. +SSL_ERROR_RX_MALFORMED_CERT_REQUEST=SSL het 'n wanvormde Certificate Request-bladskudboodskap ontvang. +SSL_ERROR_RX_MALFORMED_HELLO_DONE=SSL het 'n wanvormde Server Hello Done-bladskudboodskap ontvang. +SSL_ERROR_RX_MALFORMED_CERT_VERIFY=SSL het 'n wanvormde Certificate Verify-bladskudboodskap ontvang. +SSL_ERROR_RX_MALFORMED_CLIENT_KEY_EXCH=SSL het 'n wanvormde Client Key Exchange-bladskudboodskap ontvang. +SSL_ERROR_RX_MALFORMED_FINISHED=SSL het 'n wanvormde Finished-bladskudboodskap ontvang. +SSL_ERROR_RX_MALFORMED_CHANGE_CIPHER=SSL het 'n wanvormde Change Cipher Spec-rekord ontvang. +SSL_ERROR_RX_MALFORMED_ALERT=SSL het 'n wanvormde Alert-rekord ontvang. +SSL_ERROR_RX_MALFORMED_HANDSHAKE=SSL het 'n wanvormde Handshake-rekord ontvang. +SSL_ERROR_RX_MALFORMED_APPLICATION_DATA=SSL het 'n wanvormde Application Data-rekord ontvang. +SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_HELLO_REQUEST=SSL het 'n onverwagte Hello Request-bladskudboodskap ontvang. +SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_CLIENT_HELLO=SSL het 'n onverwagte Client Hello-bladskudboodskap ontvang. +SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_SERVER_HELLO=SSL het 'n onverwagte Server Hello-bladskudboodskap ontvang. +SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_CERTIFICATE=SSL het 'n onverwagte Certificate-bladskudboodskap ontvang. +SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_SERVER_KEY_EXCH=SSL het 'n onverwagte Server Key Exchange-bladskudboodskap ontvang. +SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_CERT_REQUEST=SSL het 'n onverwagte Certificate Request-bladskudboodskap ontvang. +SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_HELLO_DONE=SSL het 'n onverwagte Server Hello Done-bladskudboodskap ontvang. +SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_CERT_VERIFY=SSL het 'n onverwagte Certificate Verify-bladskudboodskap ontvang. +SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_CLIENT_KEY_EXCH=SSL het 'n onverwagte Client Key Exchange-bladskudboodskap ontvang. +SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_FINISHED=SSL het 'n onverwagte Finished-bladskudboodskap ontvang. +SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_CHANGE_CIPHER=SSL het 'n onverwagse Change Cipher Spec-rekord ontvang. +SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_ALERT=SSL het 'n onverwagse Alert-rekord ontvang. +SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_HANDSHAKE=SSL het 'n onverwagse Handshake-rekord ontvang. +SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_APPLICATION_DATA=SSL het 'n onverwagse Application Data-rekord ontvang. +SSL_ERROR_RX_UNKNOWN_RECORD_TYPE=SSL het 'n rekord ontvang met onbekende inhoudtipe. +SSL_ERROR_RX_UNKNOWN_HANDSHAKE=SSL het 'n bladskudboodskap ontvang met onbekende boodskapsoort. +SSL_ERROR_RX_UNKNOWN_ALERT=SSL het 'n berigrekord ontvang met onbekende berigbeskrywing. +SSL_ERROR_CLOSE_NOTIFY_ALERT=SSL-eweknie het die verbinding gesluit. +SSL_ERROR_HANDSHAKE_UNEXPECTED_ALERT=SSL-eweknie het nie 'n bladskudboodskap gekry wat dit verwag het nie. +SSL_ERROR_DECOMPRESSION_FAILURE_ALERT=SSL-eweknie kon nie 'n SLL-rekord wat dit ontvang het, suksesvol uitpak nie. +SSL_ERROR_HANDSHAKE_FAILURE_ALERT=SSL-eweknie kon nie oor 'n aanvaarbare stel sekuriteitsparameters onderhandel nie. +SSL_ERROR_ILLEGAL_PARAMETER_ALERT=SSL-eweknie het 'n bladskudboodskap verwerp vir onaanvaarbare inhoud. +SSL_ERROR_UNSUPPORTED_CERT_ALERT=SSL-eweknie werk nie met sertifikate van die tipe wat dit ontvang het nie. +SSL_ERROR_CERTIFICATE_UNKNOWN_ALERT=SSL-eweknie het 'n ongespesifiseerde probleem met sertifikaat wat dit ontvang het. +SSL_ERROR_GENERATE_RANDOM_FAILURE=SSL se lukraaknommergenerator wou nie werk nie. +SSL_ERROR_SIGN_HASHES_FAILURE=Kon nie data digitaal onderteken wat nodig is om u sertifikate te verifieer nie. +SSL_ERROR_EXTRACT_PUBLIC_KEY_FAILURE=SSL kon nie die publieke sleutel uit die eweknie se sertifikaat trek nie. +SSL_ERROR_SERVER_KEY_EXCHANGE_FAILURE=Ongespesifiseerde faling terwyl SSL-Server Key Exchange-bladskud verwerk het. +SSL_ERROR_CLIENT_KEY_EXCHANGE_FAILURE=Ongespesifiseerde faling terwyl SSL-Client Key Exchange-bladskud verwerk het. +SSL_ERROR_ENCRYPTION_FAILURE=Grootmaatdataenkripsiealgoritme in die gemerkte syfersuite het misluk. +SSL_ERROR_DECRYPTION_FAILURE=Grootmaatdatadekripsiealgoritme in die gemerkte syfersuite het misluk. +SSL_ERROR_SOCKET_WRITE_FAILURE=Poging om geënkripteerde data na onderliggende sok te skryf, het misluk. +SSL_ERROR_MD5_DIGEST_FAILURE=MD5-bundelfunksie het misluk. +SSL_ERROR_SHA_DIGEST_FAILURE=SHA-1-bundelfunksie het misluk. +SSL_ERROR_MAC_COMPUTATION_FAILURE=MAC-berekening het misluk. +SSL_ERROR_SYM_KEY_CONTEXT_FAILURE=Kon nie simmetriese sleutelkonteks skep nie. +SSL_ERROR_SYM_KEY_UNWRAP_FAILURE=Kon nie die simmetriese sleutel in Client Key Exchange-boodskap ontvou nie. +SSL_ERROR_PUB_KEY_SIZE_LIMIT_EXCEEDED=SSL-bediener het probeer om publieke sleutel van binnelandse graad met uitvoersyfersuite te gebruik. +SSL_ERROR_IV_PARAM_FAILURE=PKCS11-kode kon nie 'n IV in 'n param vertaal nie. +SSL_ERROR_INIT_CIPHER_SUITE_FAILURE=Kon nie die gemerkte syfersuite inisialiseer nie. +SSL_ERROR_SESSION_KEY_GEN_FAILURE=Kliënt kon nie sessiesleutels vir die SSL-sessie genereer nie. +SSL_ERROR_NO_SERVER_KEY_FOR_ALG=Bediener het geen sleutel vir die gepoogde sleutelruilalgoritme nie. +SSL_ERROR_TOKEN_INSERTION_REMOVAL=PKCS#11-teken is ingevoeg of verwyder terwyl bewerking besig was. +SSL_ERROR_TOKEN_SLOT_NOT_FOUND=Geen PKCS#11-teken kon gevind word om 'n vereiste bewerking uit te voer nie. +SSL_ERROR_NO_COMPRESSION_OVERLAP=Kan nie beveilig met eweknie kommunikeer nie: geen gemene inpakalgoritme(s) nie. +SSL_ERROR_HANDSHAKE_NOT_COMPLETED=Kan nie nog 'n SSL-bladskud inisieer voor huidige bladskud klaar is nie. +SSL_ERROR_BAD_HANDSHAKE_HASH_VALUE=Verkeerde bladskudhutswaardes van eweknie ontvang. +SSL_ERROR_CERT_KEA_MISMATCH=Die sertifikaat wat aangegee is, kan nie met die gemerkte sleutelruilalgoritme gebruik word nie. +SSL_ERROR_NO_TRUSTED_SSL_CLIENT_CA=Geen sertifikaatowerheid word vertrou vir SSL-kliëntmagtiging nie. +SSL_ERROR_SESSION_NOT_FOUND=Kliënt se SSL-sessie-ID nie in bediener se sessiekas gevind nie. +SSL_ERROR_DECRYPTION_FAILED_ALERT=Eweknie kon nie 'n SLL-rekord wat dit ontvang het, dekripteer nie. +SSL_ERROR_RECORD_OVERFLOW_ALERT=Eweknie het 'n SLL-rekord ontvang wat langer was as wat toegelaat word. +SSL_ERROR_UNKNOWN_CA_ALERT=Eweknie herken en vertrou nie die owerheid wat u sertifikaat uitgereik het nie. +SSL_ERROR_ACCESS_DENIED_ALERT=Eweknie het 'n geldige sertifikaat ontvang, maar toegang is geweier. +SSL_ERROR_DECODE_ERROR_ALERT=Eweknie kon nie 'n SSL-bladskudboodskap dekodeer nie. +SSL_ERROR_DECRYPT_ERROR_ALERT=Eweknie meld faling van handtekeningverifikasie of sleutelruil. +SSL_ERROR_EXPORT_RESTRICTION_ALERT=Eweknie meld onderhandeling voldoen nie aan uitvoerregulasies nie. +SSL_ERROR_PROTOCOL_VERSION_ALERT=Eweknie meld onversoenbare of nieondersteunde protokolweergawe. +SSL_ERROR_INSUFFICIENT_SECURITY_ALERT=Bediener vereis syfers wat meer beveilig is as waarmee kliënt werk. +SSL_ERROR_INTERNAL_ERROR_ALERT=Eweknie meld dat dit 'n interne probleem teëgekom het. +SSL_ERROR_USER_CANCELED_ALERT=Eweknie-gebruiker het bladskud gekanselleer. +SSL_ERROR_NO_RENEGOTIATION_ALERT=Eweknie laat nie heronderhandeling oor SSL-sekuriteitsparameters toe nie. +SSL_ERROR_SERVER_CACHE_NOT_CONFIGURED=SSL-bedienerkas is nie opgestel en nie gedeaktiveer vir hierdie sok nie. +SSL_ERROR_UNSUPPORTED_EXTENSION_ALERT=SSL-eweknie werk nie met aangevraagde TLS-hello-uitbreiding nie. +SSL_ERROR_CERTIFICATE_UNOBTAINABLE_ALERT=SSL-eweknie kon nie u sertifikaat van die voorsiende URL kry nie. +SSL_ERROR_UNRECOGNIZED_NAME_ALERT=SSL-eweknie het geen sertifikaat vir die aangevraagde DNS-naam nie. +SSL_ERROR_BAD_CERT_STATUS_RESPONSE_ALERT=SSL-eweknie kon nie 'n OCSP-respons vir sy sertifikaat kry nie. +SSL_ERROR_BAD_CERT_HASH_VALUE_ALERT=SSL-eweknie meld slegte sertifikaathutswaarde. +SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_NEW_SESSION_TICKET=SSL het 'n onverwagte New Session Ticket-bladskudboodskap ontvang. +SSL_ERROR_RX_MALFORMED_NEW_SESSION_TICKET=SSL het 'n wanvormde New Session Ticket-bladskudboodskap ontvang. +SSL_ERROR_UNSAFE_NEGOTIATION=Eweknie het oustyl- (potensieel kwesbare) bladskud probeer. +SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_UNCOMPRESSED_RECORD=SSL het 'n onverwagse niesaamgepakte rekord ontvang. +SSL_ERROR_WEAK_SERVER_EPHEMERAL_DH_KEY=SSL het 'n swak efemere Diffie-Hellman-sleutel in die bedienersleutelruil-bladskudboodskap ontvang. +SEC_ERROR_IO='n T/A-fout het tydens sekuriteitsmagtiging voorgekom. +SEC_ERROR_LIBRARY_FAILURE=sekuriteitsprogrammateekfaling. +SEC_ERROR_BAD_DATA=sekuriteitsprogrammateek: het slegte data ontvang. +SEC_ERROR_OUTPUT_LEN=sekuriteitsprogrammateek: afvoerlengtefout. +SEC_ERROR_INPUT_LEN=sekuriteitsprogrammateek het 'n toevoerlengtefout ervaar. +SEC_ERROR_INVALID_ARGS=sekuriteitsprogrammateek: ongeldige argumente. +SEC_ERROR_INVALID_ALGORITHM=sekuriteitsprogrammateek: ongeldige algoritme. +SEC_ERROR_INVALID_AVA=sekuriteitsprogrammateek: ongeldige AVA. +SEC_ERROR_INVALID_TIME=Onbehoorlik geformateerde tydstring. +SEC_ERROR_BAD_DER=sekuriteitsprogrammateek: onbehoorlik geformateerde DER-geënkodeerde boodskap. +SEC_ERROR_BAD_SIGNATURE=Eweknie se sertifikaat het 'n ongeldige handtekening. +SEC_ERROR_EXPIRED_CERTIFICATE=Eweknie se sertifikaat het verval. +SEC_ERROR_REVOKED_CERTIFICATE=Eweknie se sertifikaat is opgehef. +SEC_ERROR_UNKNOWN_ISSUER=Eweknie se sertifikaatuitreiker word nie herken nie. +SEC_ERROR_BAD_KEY=Eweknie se publieke sleutel is ongeldig. +SEC_ERROR_BAD_PASSWORD=Die sekuriteitswagwoord wat ingetik is, is verkeerd. +SEC_ERROR_RETRY_PASSWORD=Nuwe wagwoord wat ingetik is, is verkeerd. Probeer gerus weer. +SEC_ERROR_NO_NODELOCK=sekuriteitsprogrammateek: geen nodusslot nie. +SEC_ERROR_BAD_DATABASE=sekuriteitsprogrammateek: slegte databasis. +SEC_ERROR_NO_MEMORY=sekuriteitsprogrammateek: geheuetoewysingsfaling. +SEC_ERROR_UNTRUSTED_ISSUER=Eweknie se sertifikaatuitreiker is gemerk as nie deur die gebruiker vertrou nie. +SEC_ERROR_UNTRUSTED_CERT=Eweknie se sertifikaat is gemerk as nie deur die gebruiker vertrou nie. +SEC_ERROR_DUPLICATE_CERT=Sertifikaat bestaan reeds in u databasis. +SEC_ERROR_DUPLICATE_CERT_NAME=Afgelaaide sertifikaat se naam is 'n duplikaat van een reeds in die databasis. +SEC_ERROR_ADDING_CERT=Kon nie sertifikaat by databasis voeg nie. +SEC_ERROR_FILING_KEY=Kon nie die sleutel vir hierdie sertifikaat herliasseer nie. +SEC_ERROR_NO_KEY=Die private sleutel vir hierdie sertifikaat kan nie in die sleuteldatabasis gevind word nie. +SEC_ERROR_CERT_VALID=Hierdie sertifikaat is geldig. +SEC_ERROR_CERT_NOT_VALID=Hierdie sertifikaat is nie geldig nie. +SEC_ERROR_CERT_NO_RESPONSE=Sertprogrammateek: Geen respons nie +SEC_ERROR_EXPIRED_ISSUER_CERTIFICATE=Die sertifikaatuitreiker se sertifikaat het verval. Kontroleer die stelsel se datum en tyd. +SEC_ERROR_CRL_EXPIRED=Die SOL vir die sertifikaatuitreiker het verval. Werk dit by of kontroleer die stelsel se datum en tyd. +SEC_ERROR_CRL_BAD_SIGNATURE=Die SOL vir die sertifikaatuitreiker het 'n ongeldige handtekening. +SEC_ERROR_CRL_INVALID=Nuwe SOL het 'n ongeldige formaat. +SEC_ERROR_EXTENSION_VALUE_INVALID=Sertifikaat-uitbreidingwaarde is ongeldig. +SEC_ERROR_EXTENSION_NOT_FOUND=Sertifikaat-uitbreiding nie gevind nie. +SEC_ERROR_CA_CERT_INVALID=Uitreiker-sertifikaat is ongeldig. +SEC_ERROR_PATH_LEN_CONSTRAINT_INVALID=Sertifikaatpadlengtebeperking is ongeldig. +SEC_ERROR_CERT_USAGES_INVALID=Sertifikaatgebruikveld is ongeldig. +SEC_INTERNAL_ONLY=**NET interne module** +SEC_ERROR_INVALID_KEY=Die sleutel werk nie met die aangevraagde bewerking nie. +SEC_ERROR_UNKNOWN_CRITICAL_EXTENSION=Sertifikaat bevat onbekende kritieke uitbreiding. +SEC_ERROR_OLD_CRL=Nuwe SOL is nie jonger as die huidige een nie. +SEC_ERROR_NO_EMAIL_CERT=Nie geënkripteer of onderteken nie: u het nog nie 'n e-possertifikaat nie. +SEC_ERROR_NO_RECIPIENT_CERTS_QUERY=Nie geënkripteer nie: u het nog nie 'n sertifikaat vir elkeen van die ontvangers nie. +SEC_ERROR_NOT_A_RECIPIENT=Kan nie dekripteer nie: u is nie 'n ontvanger nie, of passende sertifikaat en private sleutel nie gevind nie. +SEC_ERROR_PKCS7_KEYALG_MISMATCH=Kan nie dekripteer nie: sleutelenkripsiealgoritme pas nie by u sertifikaat nie. +SEC_ERROR_PKCS7_BAD_SIGNATURE=Handtekeningverifikasie het misluk: geen ondertekenaar gevind nie, te veel ondertekenaars gevind, of onbehoorlike of gekorrumpeerde data. +SEC_ERROR_UNSUPPORTED_KEYALG=Nieondersteunde of onbekende sleutelalgoritme. +SEC_ERROR_DECRYPTION_DISALLOWED=Kan nie dekripteer nie: geënkripteer met 'n nietoegelate algoritme of sleutelgrootte. +XP_SEC_FORTEZZA_BAD_CARD=Fortezza-kaart nie behoorlik geïnisialiseer nie. Verwyder dit en gee dit terug aan u uitreiker. +XP_SEC_FORTEZZA_NO_CARD=Geen Fortezza-kaart gevind nie +XP_SEC_FORTEZZA_NONE_SELECTED=Geen Fortezza-kaart gekies nie +XP_SEC_FORTEZZA_MORE_INFO=Kies asseblief 'n persoonlikheid om meer info oor te kry +XP_SEC_FORTEZZA_PERSON_NOT_FOUND=Persoonlikheid nie gevind nie +XP_SEC_FORTEZZA_NO_MORE_INFO=Geen verdere inligting oor daardie persoonlikheid nie +XP_SEC_FORTEZZA_BAD_PIN=Ongeldige pen +XP_SEC_FORTEZZA_PERSON_ERROR=Kon nie Fortezza-persoonlikhede inisialiseer nie. +SEC_ERROR_NO_KRL=Kon geen KRL vir hierdie werf se sertifikaat vind nie. +SEC_ERROR_KRL_EXPIRED=Die KRL vir hierdie werf se sertifikaat het verval. +SEC_ERROR_KRL_BAD_SIGNATURE=Die KRL vir hierdie werf se sertifikaat het 'n ongeldige handtekening. +SEC_ERROR_REVOKED_KEY=Die sleutel vir hierdie werf se sertifikaat is ingetrek. +SEC_ERROR_KRL_INVALID=Nuwe KRL het 'n ongeldige formaat. +SEC_ERROR_NEED_RANDOM=sekuriteitsprogrammateek: het lukraak data ontvang. +SEC_ERROR_NO_MODULE=sekuriteitsprogrammateek: geen sekuriteitmodule kan die aangevraagde bewerking uitvoer nie. +SEC_ERROR_NO_TOKEN=Die sekuriteitkaart of teken bestaan nie, moet geïnisialiseer word, of is ingetrek. +SEC_ERROR_READ_ONLY=sekuriteitsprogrammateek: het leesalleen data ontvang. +SEC_ERROR_NO_SLOT_SELECTED=Geen gleuf of teken is gekies nie. +SEC_ERROR_CERT_NICKNAME_COLLISION='n Sertifikaat met dieselfde bynaam bestaan reeds. +SEC_ERROR_KEY_NICKNAME_COLLISION='n Sleutel met dieselfde bynaam bestaan reeds. +SEC_ERROR_SAFE_NOT_CREATED=kon nie veilige objek skep nie +SEC_ERROR_BAGGAGE_NOT_CREATED=kon nie baggasieobjek skep nie +XP_JAVA_REMOVE_PRINCIPAL_ERROR=Kon nie die hoofelement verwyder nie +XP_JAVA_DELETE_PRIVILEGE_ERROR=Kon nie die voorreg skrap nie +XP_JAVA_CERT_NOT_EXISTS_ERROR=Die hoofelement het nie 'n sertifikaat nie +SEC_ERROR_BAD_EXPORT_ALGORITHM=Vereiste algoritme nie toegelaat nie. +SEC_ERROR_EXPORTING_CERTIFICATES=Kon nie sertifikate probeer uitvoer nie. +SEC_ERROR_IMPORTING_CERTIFICATES=Kon nie sertifikate probeer invoer nie. +SEC_ERROR_PKCS12_DECODING_PFX=Kon nie invoer nie. Dekodeerfout. Lêer nie geldig nie. +SEC_ERROR_PKCS12_INVALID_MAC=Kon nie invoer nie. Ongeldige MAC. Verkeerde wagwoord of korrupte lêer. +SEC_ERROR_PKCS12_UNSUPPORTED_MAC_ALGORITHM=Kon nie invoer nie. Werk nie met MAC-algoritme nie. +SEC_ERROR_PKCS12_UNSUPPORTED_TRANSPORT_MODE=Kon nie invoer nie. Werk net met wagwoordintegriteit- en privaatheidmodusse. +SEC_ERROR_PKCS12_CORRUPT_PFX_STRUCTURE=Kon nie invoer nie. Lêerstruktuur is korrup. +SEC_ERROR_PKCS12_UNSUPPORTED_PBE_ALGORITHM=Kon nie invoer nie. Werk nie met enkripsiealgoritme nie. +SEC_ERROR_PKCS12_UNSUPPORTED_VERSION=Kon nie invoer nie. Werk nie met lêerweergawe nie. +SEC_ERROR_PKCS12_PRIVACY_PASSWORD_INCORRECT=Kon nie invoer nie. Verkeerde privaatheidwagwoord. +SEC_ERROR_PKCS12_CERT_COLLISION=Kon nie invoer nie. Dieselfde bynaam bestaan reeds in databasis. +SEC_ERROR_USER_CANCELLED=Die gebruiker het 'kanselleer' gedruk. +SEC_ERROR_PKCS12_DUPLICATE_DATA=Nie ingevoer nie, reeds in databasis. +SEC_ERROR_MESSAGE_SEND_ABORTED=Boodskap nie gestuur nie. +SEC_ERROR_INADEQUATE_KEY_USAGE=Sertifikaatsleutelgebruik onvoldoende vir gepoogde werking. +SEC_ERROR_INADEQUATE_CERT_TYPE=Sertifikaattipe nie vir toepassing goedgekeur. +SEC_ERROR_CERT_ADDR_MISMATCH=Adres in ondertekende sertifikaat pas nie by adres in boodskapkop nie. +SEC_ERROR_PKCS12_UNABLE_TO_IMPORT_KEY=Kon nie invoer nie. Kon nie private sleutel probeer invoer nie. +SEC_ERROR_PKCS12_IMPORTING_CERT_CHAIN=Kon nie invoer nie. Kon nie sertifikaatketting invoer nie. +SEC_ERROR_PKCS12_UNABLE_TO_LOCATE_OBJECT_BY_NAME=Kon nie uitvoer nie. Kon nie sertifikaat of sleutel volgens bynaam vind nie. +SEC_ERROR_PKCS12_UNABLE_TO_EXPORT_KEY=Kon nie uitvoer nie. Kon nie private sleutel vind en uitvoer nie. +SEC_ERROR_PKCS12_UNABLE_TO_WRITE=Kon nie uitvoer nie. Kon nie die uitvoerlêer skryf nie. +SEC_ERROR_PKCS12_UNABLE_TO_READ=Kon nie invoer nie. Kon nie die invoerlêer lees nie. +SEC_ERROR_PKCS12_KEY_DATABASE_NOT_INITIALIZED=Kon nie uitvoer nie. Sleuteldatabasis korrup of geskrap. +SEC_ERROR_KEYGEN_FAIL=Kon nie publieke-/privatesleutel-paar genereer nie. +SEC_ERROR_INVALID_PASSWORD=Ingetikte wagwoord is ongeldig. Kies asseblief 'n ander een. +SEC_ERROR_RETRY_OLD_PASSWORD=Ou wagwoord verkeerd ingetik. Probeer gerus weer. +SEC_ERROR_BAD_NICKNAME='n Sleutel met dieselfde bynaam bestaan reeds. +SEC_ERROR_NOT_FORTEZZA_ISSUER=Eweknie FORTEZZA-ketting het 'n nie-FORTEZZA-sertifikaat. +SEC_ERROR_CANNOT_MOVE_SENSITIVE_KEY='n Sensitiewe sleutel kan nie na die gleuf geskuif word waar dit nodig is nie. +SEC_ERROR_JS_INVALID_MODULE_NAME=Ongeldige modulenaam. +SEC_ERROR_JS_INVALID_DLL=Ongeldige modulepad/-naam. +SEC_ERROR_JS_ADD_MOD_FAILURE=Kon nie module byvoeg nie +SEC_ERROR_JS_DEL_MOD_FAILURE=Kon nie module skrap nie +SEC_ERROR_OLD_KRL=Nuwe KRL is nie ouer as die huidige een nie. +SEC_ERROR_CKL_CONFLICT=Nuwe CKL het ander uitreiker as huidige CKL. Skrap huidige CKL. +SEC_ERROR_CERT_NOT_IN_NAME_SPACE=Die sertifiserende owerheid vir hierdie sertifikaat mag nie 'n sertifikaat met hierdie naam uitreik nie. +SEC_ERROR_KRL_NOT_YET_VALID=Die sleutelopheffingslys vir hierdie sertifikaat is nog nie geldig nie. +SEC_ERROR_CRL_NOT_YET_VALID=Die sertifikaatopheffingslys vir hierdie sertifikaat is nog nie geldig nie. +SEC_ERROR_UNKNOWN_CERT=Kon nie die aangevraagde sertifikaat vind nie. +SEC_ERROR_UNKNOWN_SIGNER=Kon nie die ondertekenaar se sertifikaat vind nie. +SEC_ERROR_CERT_BAD_ACCESS_LOCATION=Die ligging vir die sertifikaatstatusbediener het 'n ongeldige formaat. +SEC_ERROR_OCSP_UNKNOWN_RESPONSE_TYPE=Die OCSP-respons kan nie ten volle gedekodeer word nie, want dis van 'n onbekende tipe. +SEC_ERROR_OCSP_BAD_HTTP_RESPONSE=Die OCSP-bediener het onverwagse/ongeldige HTTP-data gelewer. +SEC_ERROR_OCSP_MALFORMED_REQUEST=Volgens die OCSP-bediener is die versoek korrup of nie behoorlik gevorm nie. +SEC_ERROR_OCSP_SERVER_ERROR=Die OCSP-bediener het 'n interne probleem ervaar. +SEC_ERROR_OCSP_TRY_SERVER_LATER=Die OCSP-bediener stel voor dat u later weer probeer. +SEC_ERROR_OCSP_REQUEST_NEEDS_SIG=Die OCSP-bediener vereis 'n handtekening vir hierdie versoek. +SEC_ERROR_OCSP_UNAUTHORIZED_REQUEST=Die OCSP-bediener het hierdie versoek van die hand gewys as ongemagtig. +SEC_ERROR_OCSP_UNKNOWN_RESPONSE_STATUS=Die OCSP-bediener het 'n nieherkenbare status gelewer. +SEC_ERROR_OCSP_UNKNOWN_CERT=Die OCSP-bediener het geen status vir die sertifikaat nie. +SEC_ERROR_OCSP_NOT_ENABLED=U moet OCSP aktiveer voor u hierdie bewerking kan doen. +SEC_ERROR_OCSP_NO_DEFAULT_RESPONDER=U moet die OCSP se verstek antwoorde opstel voor u hierdie bewerking kan doen. +SEC_ERROR_OCSP_MALFORMED_RESPONSE=Die respons van die OCSP-bediener was korrup of nie behoorlik gevorm nie. +SEC_ERROR_OCSP_UNAUTHORIZED_RESPONSE=Die ondertekenaar van die OCSP-respons is nie gemagtig om status vir hierdie sertifikaat te gee nie. +SEC_ERROR_OCSP_FUTURE_RESPONSE=Die OCSP-respons is nog nie geldig nie (bevat 'n datum in die toekoms). +SEC_ERROR_OCSP_OLD_RESPONSE=Die OCSP-respons bevat verouderde inligting. +SEC_ERROR_DIGEST_NOT_FOUND=Kon nie die CMS of PKCS #7 Digest in die ondertekende boodskap vind nie. +SEC_ERROR_UNSUPPORTED_MESSAGE_TYPE=Werk nie met CMS of die PKCS #7 Message-tipe nie. +SEC_ERROR_MODULE_STUCK=Kon nie PKCS #11-module verwyder nie want dit is nog in gebruik. +SEC_ERROR_BAD_TEMPLATE=Kon nie ASN.1-data dekodeer nie. Gespesifiseerde sjabloon was ongeldig. +SEC_ERROR_CRL_NOT_FOUND=Kon geen passende SOL vind nie. +SEC_ERROR_REUSED_ISSUER_AND_SERIAL=U het probeer om 'n sertifikaat in te voer met dieselfde uitreiker/reeksnommer as 'n bestaande sertifikaat, maar dit is nie dieselfde sertifikaat nie. +SEC_ERROR_BUSY=NNS kon nie afskakel nie. Objekte is nog in gebruik. +SEC_ERROR_EXTRA_INPUT=DER-geënkodeerde boodskap het ekstra ongebruikte data bevat. +SEC_ERROR_UNSUPPORTED_ELLIPTIC_CURVE=Nieondersteunde elliptiese kurwe. +SEC_ERROR_UNSUPPORTED_EC_POINT_FORM=Nieondersteunde elliptiesekurwe-puntvorm. +SEC_ERROR_UNRECOGNIZED_OID=Nieherkende objekidentifiseerder. +SEC_ERROR_OCSP_INVALID_SIGNING_CERT=Ongeldige OCSP-ondertekenende sertifikaat in OCSP-respons. +SEC_ERROR_REVOKED_CERTIFICATE_CRL=Sertifikaat is opgehef in uitreiker se sertifikaatopheffingslys. +SEC_ERROR_REVOKED_CERTIFICATE_OCSP=Volgens die uitreiker se OCSP-antwoorder is die sertifikaat opgehef. +SEC_ERROR_CRL_INVALID_VERSION=Die uitreiker se sertifikaatopheffingslys het 'n onbekende weergawenommer. +SEC_ERROR_CRL_V1_CRITICAL_EXTENSION=Uitreiker se V1-sertifikaatopheffingslys het 'n kritieke uitbreiding. +SEC_ERROR_CRL_UNKNOWN_CRITICAL_EXTENSION=Uitreiker se V2-sertifikaatopheffingslys het 'n onbekende kritieke uitbreiding. +SEC_ERROR_UNKNOWN_OBJECT_TYPE=Onbekende objektipe gespesifiseer. +SEC_ERROR_INCOMPATIBLE_PKCS11=PKCS #11-drywer oortree die spesifikasie op 'n onversoenbare manier. +SEC_ERROR_NO_EVENT=Geen nuwe gleufgebeurtenis is op dié oomblik beskikbaar nie. +SEC_ERROR_CRL_ALREADY_EXISTS=SOL bestaan reeds. +SEC_ERROR_NOT_INITIALIZED=NSS is nie geïnisialiseer nie. +SEC_ERROR_TOKEN_NOT_LOGGED_IN=Die bewerking het misluk omdat dit PKCS #11-teken nie aangemeld is nie. +SEC_ERROR_OCSP_RESPONDER_CERT_INVALID=Opgestelde OCSP-antwoorder se sertifikaat is ongeldig. +SEC_ERROR_OCSP_BAD_SIGNATURE=OCSP-respons het 'n ongeldige handtekening. +SEC_ERROR_OUT_OF_SEARCH_LIMITS=Sertifikaatvalidering-soektog is buite die soekperke. +SEC_ERROR_INVALID_POLICY_MAPPING=Beleidkartering bevat enigebeleid +SEC_ERROR_POLICY_VALIDATION_FAILED=Sertifikaatketting kon nie beleidvalidering slaag nie +SEC_ERROR_UNKNOWN_AIA_LOCATION_TYPE=Onbekende liggingtipe in sertifikaat se AIA-uitbreiding +SEC_ERROR_BAD_HTTP_RESPONSE=Bediener het swak HTTP-respons gelewer +SEC_ERROR_BAD_LDAP_RESPONSE=Bediener het swak LDAP-respons gelewer +SEC_ERROR_FAILED_TO_ENCODE_DATA=Kon nie data met ASN1-enkodeerder enkodeer nie +SEC_ERROR_BAD_INFO_ACCESS_LOCATION=Swak inligtingtoegang-ligging in sertifikaatuitbreiding +SEC_ERROR_LIBPKIX_INTERNAL=Interne libpkix-fout het tydens sertifikaatvalidering voorgekom. +SEC_ERROR_PKCS11_GENERAL_ERROR='n PKCS #11-module het CKR_GENERAL_ERROR aangegee, wat aandui dat 'n onherwinbare fout voorgekom het. +SEC_ERROR_PKCS11_FUNCTION_FAILED='n PKCS #11-module het CKR_FUNCTION_FAILED aangegee, wat aandui dat die aangevraagde funksie nie uitgevoer kon word nie. Probeer dieselfde bewerking weer, want dalk werk dit dan. +SEC_ERROR_PKCS11_DEVICE_ERROR='n PKCS #11-module het CKR_DEVICE_ERROR aangegee, wat aandui dat 'n probleem met die teken of gleuf voorgekom het. +SEC_ERROR_BAD_INFO_ACCESS_METHOD=Onbekende inligtingtoegangmetode in sertifikaatuitbreiding. +SEC_ERROR_CRL_IMPORT_FAILED=Kon nie 'n SOL probeer invoer nie. +SEC_ERROR_EXPIRED_PASSWORD=Die wagwoord het verval. +SEC_ERROR_LOCKED_PASSWORD=Die wagwoord is vasgesluit. +SEC_ERROR_UNKNOWN_PKCS11_ERROR=Onbekende PKCS #11-fout. +MOZILLA_PKIX_ERROR_INADEQUATE_KEY_SIZE=Die bediener het 'n sertifikaat aangebied met 'n sleutelgrootte wat te klein is om 'n veilige verbinding te skep. +MOZILLA_PKIX_ERROR_NOT_YET_VALID_CERTIFICATE=Die bediener het 'n sertifikaat aangebied wat nog nie geldig is nie. +MOZILLA_PKIX_ERROR_NOT_YET_VALID_ISSUER_CERTIFICATE='n Sertifikaat wat nog nie geldig is nie is gebruik om die bediener se sertifikaat uit te reik. diff --git a/l10n-af/security/manager/chrome/pipnss/pipnss.properties b/l10n-af/security/manager/chrome/pipnss/pipnss.properties new file mode 100644 index 0000000000..27f4a7d652 --- /dev/null +++ b/l10n-af/security/manager/chrome/pipnss/pipnss.properties @@ -0,0 +1,130 @@ +# +# This Source Code Form is subject to the terms of the Mozilla Public +# License, v. 2.0. If a copy of the MPL was not distributed with this +# file, You can obtain one at http://mozilla.org/MPL/2.0/. + + +# The following strings have special requirements: they must fit in a 32 or 64 +# bytes buffer after being encoded to UTF-8. +# +# It's possible to verify the length of a translation using the Browser Console +# in Firefox and evaluating the following code: +# +# (new TextEncoder('utf-8').encode('YOURSTRING')).length +# +# Simply replace YOURSTRING with your translation. +# +# If it's not possible to produce an understandable translation within these +# limits, keeping the English text is an acceptable workaround. + +# The following strings have special requirements: they must fit in a 32 or 64 +# bytes buffer after being encoded to UTF-8. +# +# It's possible to verify the length of a translation using the Browser Console +# in Firefox and evaluating the following code: +# +# (new TextEncoder().encode('YOURSTRING')).length +# +# Simply replace YOURSTRING with your translation. +# +# If it's not possible to produce an understandable translation within these +# limits, keeping the English text is an acceptable workaround. + +# LOCALIZATION NOTE (RootCertModuleName): string limit is 64 bytes after +# conversion to UTF-8. +# length_limit = 64 bytes +RootCertModuleName=Ingeboude wortelmodule +# LOCALIZATION NOTE (ManufacturerID): string limit is 32 bytes after conversion +# to UTF-8. +# length_limit = 32 bytes +ManufacturerID=Mozilla.org +# LOCALIZATION NOTE (LibraryDescription): string limit is 32 bytes after +# conversion to UTF-8. +# length_limit = 32 bytes +LibraryDescription=PSB- interne kriptografiedienste +# LOCALIZATION NOTE (TokenDescription): string limit is 32 bytes after +# conversion to UTF-8. +# length_limit = 32 bytes +TokenDescription=Generiese kriptografiedienste +# LOCALIZATION NOTE (PrivateTokenDescription): string limit is 32 bytes after +# conversion to UTF-8. +# length_limit = 32 bytes +PrivateTokenDescription=Sagtewaresekuriteitstoestel +# LOCALIZATION NOTE (SlotDescription): string limit is 64 bytes after conversion +# to UTF-8. +# length_limit = 64 bytes +SlotDescription=PSB- interne FIPS-140-1-kriptografiedienste +# LOCALIZATION NOTE (PrivateSlotDescription): string limit is 64 bytes after +# conversion to UTF-8. +# length_limit = 64 bytes +PrivateSlotDescription=PSB- private sleutels +# LOCALIZATION NOTE (Fips140TokenDescription): string limit is 32 bytes after +# conversion to UTF-8. +# length_limit = 32 bytes +# LOCALIZATION NOTE (Fips140SlotDescription): string limit is 64 bytes after +# conversion to UTF-8. +# length_limit = 64 bytes +Fips140SlotDescription=FIPS 140-kriptografiese, sleutel- en sertifikaatdienste + +# LOCALIZATION NOTE (nick_template): $1s is the common name from a cert (e.g. "Mozilla"), $2s is the CA name (e.g. VeriSign) +nick_template=%1$s se %2$s-ID + +CertDumpKUSign=Ondertekening +CertDumpKUNonRep=Nieontkenning +CertDumpKUEnc=Sleutelversyfering +CertDumpKUDEnc=Dataversyfering +CertDumpKUKA=Sleutelooreenkoms +CertDumpKUCertSign=Sertifikaatondertekenaar +CertDumpKUCRLSigner=SOL-ondertekenaar + +PSMERR_SSL_Disabled=Kan nie beveilig koppel nie omdat die SSL-protokol gedeaktiveer is. +PSMERR_SSL2_Disabled=Kan nie beveilig koppel nie omdat die werf 'n ouer, onveilige weergawe van die SSL-protokol gebruik. +PSMERR_HostReusedIssuerSerial=U het 'n ongeldige sertifikaat ontvang. Kontak die bedieneradministrateur of e-poskorrespondent en gee aan hulle die volgende inligting:\n\nU sertifikaat het dieselfde reeksnommer as 'n ander sertifikaat wat deur die sertifikaatowerheid uitgereik is. Kry 'n nuwe sertifikaat wat 'n unieke reeksnommer het. + +# LOCALIZATION NOTE (SSLConnectionErrorPrefix2): %1$S is the host string, %2$S is more detailed information (localized as well). + +certErrorIntro=%S gebruik 'n ongeldige sekuriteitsertifikaat. + +certErrorTrust_SelfSigned=Die sertifikaat word nie vertrou nie omdat dit selfonderteken is. +certErrorTrust_UnknownIssuer=Die sertifikaat word nie vertrou nie omdat die uitreikersertifikaat onbekend is. +certErrorTrust_UnknownIssuer2=Dalk stuur die bediener nie die toepaslike intermediêre sertifikate nie. +certErrorTrust_UnknownIssuer3='n Verdere wortelsertifikaat moet dalk ingevoer word. +# LOCALIZATION NOTE (certErrorTrust_UnknownIssuer6): %1$S is replaced by the brand name, %2$S is replaced by host name. +certErrorTrust_CaInvalid=Die sertifikaat word nie vertrou nie omdat dit deur 'n ongeldige SO-sertifikaat uitgereik is. +certErrorTrust_Issuer=Die sertifikaat word nie vertrou nie omdat die uitreikersertifikaat nie vertrou word nie. +certErrorTrust_SignatureAlgorithmDisabled=Die sertifikaat word nie vertrou nie omdat dit geteken is met 'n handtekeningalgoritme wat gedeaktiveer is omdat daardie algoritme nie veilig is nie. +certErrorTrust_ExpiredIssuer=Die sertifikaat word nie vertrou nie omdat die uitreikersertifikaat verval het. +certErrorTrust_Untrusted=Die sertifikaat kom nie van 'n vertroude bron nie. + +certErrorMismatch=Die sertifikaat is nie geldig vir die naam %S nie. +# LOCALIZATION NOTE (certErrorMismatch3, certErrorMismatchSinglePrefix3, certErrorMismatchMultiple3): %1$S is replaced by the brand name, %2$S is replaced by host name. +# LOCALIZATION NOTE (certErrorMismatchSinglePrefix): %S is replaced by the domain for which the certificate is valid +certErrorMismatchMultiple=Die sertifikaat is net geldig vir die volgende name: + +# LOCALIZATION NOTE (certErrorExpiredNow): Do not translate %1$S (date+time of expired certificate) or %2$S (current date+time) +certErrorExpiredNow=Die sertifikaat het verval op %1$S. Die huidige tyd is %2$S. + + +# LOCALIZATION NOTE (certErrorNotYetValidNow): Do not translate %1$S (date+time certificate will become valid) or %2$S (current date+time) +certErrorNotYetValidNow=Die sertifikaat is eers geldig op %1$S. Die huidige tyd is %2$S. + + +# LOCALIZATION NOTE (certErrorMitM2): %S is brandShortName +# LOCALIZATION NOTE (certErrorMitM3): %S is brandShortName + +# LOCALIZATION NOTE (certErrorSymantecDistrustDescription1): %S will be replaced by the domain for which the certificate is valid. + + +# LOCALIZATION NOTE (certErrorCodePrefix3): %S is replaced by the error code. + +P12DefaultNickname=Ingevoerde sertifikaat +CertUnknown=Onbekend +CertNoEmailAddress=(geen e-posadres) +CaCertExists=Hierdie sertifikaat is reeds geïnstalleer as 'n sertifikaatowerheid. +NotACACert=Hierdie is nie 'n sertifikaatowerheid-sertifikaat nie, daarom kan dit nie in die sertifikaatowerheidlys ingevoer word nie. +UserCertIgnoredNoPrivateKey=Hierdie persoonlike sertifikaat kan nie geïnstalleer word nie omdat u nie die ooreenstemmende private sleutel besit wat geskep is toe die sertifikaat aangevra is nie. +UserCertImported=U persoonlike sertifikaat is geïnstalleer. U behoort 'n dekkopie van hierdie sertifikaat te maak. +CertOrgUnknown=(Onbekend) +CertNotStored=(Nie gestoor nie) +CertExceptionPermanent=Permanent +CertExceptionTemporary=Tydelik -- cgit v1.2.3