Alhoewel die werf geldig blyk te wees, kon die blaaier nie 'n verbinding bewerkstellig nie.
- Sou dit kon wees dat die werf tydelik onbeskikbaar is? Probeer later weer.
- Kan u ook nie ander werwe bekyk nie? Kontroleer die rekenaar se netwerkverbinding.
- Word u rekenaar of netwerk beskerm deur 'n brandmuur of instaanbediener? Die verkeerde opstelling kan met webblaaiery inmeng.
">
Die aangevraagde adres spesifiseer 'n poort (bv. mozilla.org:80
vir poort 80 op mozilla.org) wat gewoonlik vir ander doeleindes as webblaaiery gebruik word. Die blaaier het die versoek gekanselleer vir u beskerming en sekuriteit.">
Die blaaier kon nie die gasheerbediener vir die aangegewe adres vind nie.- Het u dalk 'n fout gemaak toe u die domein ingetik het? (bv.
ww.mozilla.org
in plaas van www.mozilla.org
) - Is u seker hierdie domeinadres bestaan? Die domein se registrasie het dalk al verval.
- Kan u ook nie ander werwe bekyk nie? Gaan u netwerkverbinding- en DNS-bedieneropstelling na.
- Word u rekenaar of netwerk beskerm deur 'n brandmuur of instaanbediener? Die verkeerde opstelling kan met webblaaiery inmeng.
">
Kan dit wees dat die item hernoem, verwyder of verskuif is?Is daar 'n spelfout, kasfout of ander skryffout in die adres?Het u voldoende toegangsregte vir die aangevraagde item?">
Dit is moontlik verwyder, geskuif, of dalk verbied lêertoegangsregte toegang.">
Bykomende inligting oor hierdie probleem of fout is tans onbeskikbaar.">
Die aangegewe adres is nie in 'n herkende formaat nie. Kontroleer die adresveld vir foute na en probeer weer.">
Die blaaier het suksesvol gekoppel, maar die verbinding is onderbreek terwyl inligting oorgedra is. Probeer weer.- Kan u ook nie ander werwe bekyk nie? Kontroleer die rekenaar se netwerkverbinding.
- Sukkel u steeds? Doen navraag by u netwerkadministrateur of internetverskaffer vir bystand.
">
Die aangevraagde dokument is nie beskikbaar in blaaier se kas nie.- As 'n sekuriteitsmaatreël vra die blaaier nie outomaties weer vir sensitiewe dokumente nie.
- Klik Probeer weer om die dokument weer van die webwerf aan te vra.
">
Die blaaier is in vanlyn modus en kan nie aan die aangevraagde item koppel nie.- Is die rekenaar aan 'n aktiewe netwerk gekoppel?
- Klik "Probeer weer" om na aanlynmodus oor te skakel en die bladsy te herlaai.
">
Die bladsy wat u probeer bekyk, kan nie gewys word nie omdat dit 'n ongeldige of nieondersteunde inpakformaat gebruik.- Kontak die webwerf se eienaar om hulle oor die probleem in te lig.
">
Kontak die webwerf se eienaar om hulle oor die probleem in te lig. ">
Die netwerkverbinding is onderbreek terwyl 'n verbinding onderhandel is. Probeer weer.">
Die aangevraagde werf het nie op 'n verbindingsversoek gereageer nie en die blaaier het ophou wag vir 'n respons.- Ervaar die bediener dalk hoë vraag of is dit tydelik buite werking? Probeer later weer.
- Kan u ook nie ander werwe bekyk nie? Kontroleer die rekenaar se netwerkverbinding.
- Word u rekenaar of netwerk beskerm deur 'n brandmuur of instaanbediener? Die verkeerde opstelling kan met webblaaiery inmeng.
- Sukkel u steeds? Doen navraag by u netwerkadministrateur of internetverskaffer vir bystand.
">
Die adres spesifiseer 'n protokol (bv. wxyz://
) wat die blaaier nie herken nie, en dus kan die blaaier nie behoorlik aan die werf koppel nie.- Probeer u toegang tot multimedia- of ander nieteks-dienste verkry? Kontroleer die werf vir bykomende vereistes.
- Sekere protokolle vereis derdeparty-sagteware of inproppe voor die blaaier hulle kan herken.
">
Die blaaier is opgestel om 'n instaanbediener te gebruik, maar die instaanbediener het 'n verbinding geweier.- Is die blaaier se instaanbediener-opstelling korrek? Kontroleer die opsteling en probeer weer.
- Laat die instaandiens verbindings van hierdie netwerk toe?
- Sukkel u steeds? Doen navraag by u netwerkadministrateur of internetverskaffer vir bystand.
">
Die blaaier is opgestel om 'n instaanbediener te gebruik, maar die instaanbediener kon nie gevind word nie.- Is die blaaier se instaanbediener-opstelling korrek? Kontroleer die opsteling en probeer weer.
- Is die rekenaar aan 'n aktiewe netwerk gekoppel?
- Sukkel u steeds? Doen navraag by u netwerkadministrateur of internetverskaffer vir bystand.
">
Die blaaier het opgehou om die aangevraagde item te probeer herwin. Die werf herverwys die versoek op 'n manier wat nooit sal voltooi nie.- Het u koekies wat deur hierdie werf vereis word, gedeaktiveer of geblokkeer?
- LET WEL: Indien dit nie die probleem oplos om die werf se koekies te aanvaar nie, is dit waarskynlik 'n bedieneropstellingsprobleem en nie u rekenaar se skuld nie.
">
Die werf op 'n onverwagse wyse op die netwerkversoek gereageer; die blaaier kan nie voortgaan nie.">
Die bladsy wat u probeer bekyk, kan nie gewys word nie omdat die egtheid van die ontvangde data nie geverifieer kon word nie.- Kontak die webwerf se eienaars om hulle oor die probleem in te lig.
">
Daar kan dalk fout met die bediener se opstelling wees, of dalk probeer iemand die bediener na-aap. As u in die verlede suksesvol aan hierdie bediener gekoppel het, kan die fout dalk tydelik wees, en dan kan u later weer probeer. ">
U moenie 'n uitsondering byvoeg as u 'n internetverbinding gebruik wat u nie heeltemal vertrou nie of as u nie gewoonlik 'n waarskuwing vir hierdie bediener ontvang nie. As u wel 'n uitsondering vir hierdie werf wil byvoeg, kan u dit doen in u gevorderde enkripsie-instellings.
">
Die blaaier het voorkom dat hierdie bladsy op hierdie manier laai want die bladsy het 'n inhoudbeveiligingsbeleid wat dit keer.">
Die bladsy wat u probeer sien kan nie vertoon word nie omdat 'n fout bespeur is in die dataoordrag.- Kontak die webwerf se eienaar om hulle oor die probleem in te lig.
">
gebruik verouderde sekuriteittegnologie en is kwesbaar vir aanvalle. 'n Aanvaller kan maklik inligting bekom wat mens sou dink veilig was. Die webwerfadministrateur sal die bediener eers moet regmaak voordat die werf besoek kan word.Foutkode: NS_ERROR_NET_INADEQUATE_SECURITY
">