summaryrefslogtreecommitdiffstats
path: root/l10n-af/mail/chrome/messenger/am-smime.properties
diff options
context:
space:
mode:
authorDaniel Baumann <daniel.baumann@progress-linux.org>2024-04-28 14:29:10 +0000
committerDaniel Baumann <daniel.baumann@progress-linux.org>2024-04-28 14:29:10 +0000
commit2aa4a82499d4becd2284cdb482213d541b8804dd (patch)
treeb80bf8bf13c3766139fbacc530efd0dd9d54394c /l10n-af/mail/chrome/messenger/am-smime.properties
parentInitial commit. (diff)
downloadfirefox-2aa4a82499d4becd2284cdb482213d541b8804dd.tar.xz
firefox-2aa4a82499d4becd2284cdb482213d541b8804dd.zip
Adding upstream version 86.0.1.upstream/86.0.1upstream
Signed-off-by: Daniel Baumann <daniel.baumann@progress-linux.org>
Diffstat (limited to 'l10n-af/mail/chrome/messenger/am-smime.properties')
-rw-r--r--l10n-af/mail/chrome/messenger/am-smime.properties24
1 files changed, 24 insertions, 0 deletions
diff --git a/l10n-af/mail/chrome/messenger/am-smime.properties b/l10n-af/mail/chrome/messenger/am-smime.properties
new file mode 100644
index 0000000000..0068c21142
--- /dev/null
+++ b/l10n-af/mail/chrome/messenger/am-smime.properties
@@ -0,0 +1,24 @@
+# This Source Code Form is subject to the terms of the Mozilla Public
+# License, v. 2.0. If a copy of the MPL was not distributed with this
+# file, You can obtain one at http://mozilla.org/MPL/2.0/.
+
+## S/MIME error strings.
+## Note to localization: %S is a placeholder
+NoSenderSigningCert=U het aangedui dat hierdie boodskap digitaal onderteken moet word, maar óf die program kon nie die ondertekeningsertifikaat in u pos-en-nuusgroepopstelling vind nie, óf die sertifikaat het verval.
+NoSenderEncryptionCert=U het enkripsie gekies vir hierdie boodskap, maar óf die program kon nie die enkripsiesertifikaat in u pos-en-nuusgroepopstelling vind nie, óf die sertifikaat het verval.
+MissingRecipientEncryptionCert=U het enkripsie gekies vir hierdie boodskap, maar óf die program kon nie die enkripsiesertifikaat vir %S kry nie.
+
+NoSigningCert=Sertifikaatbestuurder kon nie 'n geldige sertifikaat vind waarmee u boodskappe digitaal onderteken kan word nie.
+NoEncryptionCert=Sertifikaatbestuurder kan nie 'n geldige sertifikaat vind wat ander mense kan gebruik om geënkripteerde e-posboodskappe aan u te stuur nie.
+
+encryption_needCertWantSame=U moet ook 'n sertifikaat aandui wat ander mense moet gebruik wanneer hulle vir u geënkripteerde boodskappe stuur. Wil u dieselfde sertifikaat gebruik om boodskappe wat aan u gestuur word, te enkripteer en te dekripteer?
+encryption_wantSame=Wil u dieselfde sertifikaat gebruik om boodskappe wat aan u gestuur word, te enkripteer en te dekripteer?
+encryption_needCertWantToSelect=U moet ook 'n sertifikaat aandui wat ander mense moet gebruik wanneer hulle vir u geënkripteerde boodskappe stuur. Wil u nou 'n enkripsiesertifikaat opstel?
+signing_needCertWantSame=U moet ook 'n sertifikaat aandui waarmee u u boodskappe digitaal kan onderteken. Wil u dieselfde sertifikaat gebruik om u boodskappe digitaal te onderteken?
+signing_wantSame=Wil u dieselfde sertifikaat gebruik om u boodskappe digitaal te onderteken?
+signing_needCertWantToSelect=U moet ook 'n sertifikaat aandui waarmee u u boodskappe digitaal kan onderteken. Wil u nou 'n sertifikaat opstel waarmee u boodskappe digitaal kan onderteken?
+
+## Strings used by nsMsgComposeSecure
+
+## Strings used by the cert picker.
+