summaryrefslogtreecommitdiffstats
path: root/l10n-af/mail/chrome/messenger-smime/msgSecurityInfo.properties
diff options
context:
space:
mode:
Diffstat (limited to 'l10n-af/mail/chrome/messenger-smime/msgSecurityInfo.properties')
-rw-r--r--l10n-af/mail/chrome/messenger-smime/msgSecurityInfo.properties32
1 files changed, 32 insertions, 0 deletions
diff --git a/l10n-af/mail/chrome/messenger-smime/msgSecurityInfo.properties b/l10n-af/mail/chrome/messenger-smime/msgSecurityInfo.properties
new file mode 100644
index 0000000000..974c40be00
--- /dev/null
+++ b/l10n-af/mail/chrome/messenger-smime/msgSecurityInfo.properties
@@ -0,0 +1,32 @@
+# This Source Code Form is subject to the terms of the Mozilla Public
+# License, v. 2.0. If a copy of the MPL was not distributed with this
+# file, You can obtain one at http://mozilla.org/MPL/2.0/.
+
+## Signature Information strings
+SINoneLabel=Boodskap is nie digitaal onderteken nie
+SIValidLabel=Boodskap is onderteken
+SIValid=Hierdie boodskap bevat 'n geldige digitale handtekening. Daar is nie aan die boodskap gepeuter sedert dit versend is nie.
+SIInvalidLabel=Digitale handtekening is ongeldig
+SIInvalidHeader=Hierdie boodskap is wel digitaal onderteken, maar die handtekening is ongeldig.
+SIContentAltered=Die handtekening kom nie korrek met die boodskapinhoud ooreen nie. Dit wil voorkom of daar aan die boodskap gepeuter is sedert dit versend is. U moet liefs nie hierdie boodskap as geldig beskou voor u die inhoud daarvan met die afsender uitgeklaar het nie.
+SIRevoked=Die sertifikaat waarmee hierdie boodskap onderteken is, is opgehef. U moet liefs nie hierdie boodskap as geldig beskou voor u die inhoud daarvan met die afsender uitgeklaar het nie.
+SIUnknownCA=Die sertifikaat waarmee hierdie boodskap onderteken is, is deur 'n onbekende sertifiseergesag uitgereik.
+SIUntrustedCA=Die sertifikaat wat waarmee hierdie boodskap onderteken is, is uitgereik deur 'n sertifiseergesag wat u nie vir die uitreik van hierdie soort sertifisering vertrou nie.
+SIExpiredCA=Die sertifikaat wat waarmee hierdie boodskap onderteken is, is uitgereik deur 'n sertifiseergesag wie se eie sertifisering verval nie. Maak seker dat u rekenaar se klok korrek opgestel is.
+SIRevokedCA=Die sertifikaat wat waarmee hierdie boodskap onderteken is, is uitgereik deur 'n sertifiseergesag wie se eie sertifisering opgehef is. U moet liefs nie hierdie boodskap as geldig beskou voor u die inhoud daarvan met die afsender uitgeklaar het nie.
+SINotYetValidCA=Die sertifikaat wat waarmee hierdie boodskap onderteken is, is uitgereik deur 'n sertifiseergesag wie se eie sertifisering nog nie geldig is nie. Maak seker dat u rekenaar se klok korrek opgestel is.
+SIInvalidCipher=Die boodskap is onderteken met 'n enkripsiesterkte wat nie met hierdie weergawe van u sagteware werk nie.
+SIClueless=Daar is fout met hierdie digitale handtekening. U moet liefs nie hierdie boodskap as geldig beskou voor u die inhoud daarvan met die afsender uitgeklaar het nie.
+SIPartiallyValidLabel=Boodskap is onderteken
+SIPartiallyValidHeader=Hoewel die digitale handtekening geldig is, is dit nie bekend of die afsender en die ondertekenaar dieselfde persoon is nie.
+SIHeaderMismatch=Die e-posadres wat in die ondertekenaar se sertifikaat gelys word, verskil van die e-posadres wat gebruik is om hierdie boodskap te onderteken. Kyk na die handtekeningsertifikaat se besonderhede om te bepaal wie die boodskap onderteken het.
+SICertWithoutAddress=Die sertifikaat waarmee hierdie boodskap onderteken is, bevat nie 'n e-posadres nie. Kyk na die handtekeningsertifikaat se besonderhede om te bepaal wie die boodskap onderteken het.
+
+## Encryption Information strings
+EINone=Hierdie boodskap is nie geënkripteer voor dit versend is nie. Inligting wat sonder enkripsie oor die internet versend word, kan onderweg deur ander mense gesien word.
+EIValidLabel=Boodskap is geënkripteer
+EIValid=Hierdie boodskap is geënkripteer voor dit na u versend is. Enkripsie maak dit baie moeilik vir ander mense om onderweg oor die netwerk na die inligting te kyk.
+EIInvalidLabel=Boodskap kan nie gedekripteer word nie
+EIInvalidHeader=Hierdie boodskap is geënkripteer voor dit na u versend is, maar dit kan nie gedekripteer word nie.
+EIContentAltered=Dit wil voorkom of die inhoud van die boodskap onderweg gewysig is.
+EIClueless=Daar is fout met hierdie geënkripteerde boodskap.