1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
|
# This Source Code Form is subject to the terms of the Mozilla Public
# License, v. 2.0. If a copy of the MPL was not distributed with this
# file, You can obtain one at http://mozilla.org/MPL/2.0/.
## Signature Information strings
SINoneLabel=Boodskap is nie digitaal onderteken nie
SIValidLabel=Boodskap is onderteken
SIValid=Hierdie boodskap bevat 'n geldige digitale handtekening. Daar is nie aan die boodskap gepeuter sedert dit versend is nie.
SIInvalidLabel=Digitale handtekening is ongeldig
SIInvalidHeader=Hierdie boodskap is wel digitaal onderteken, maar die handtekening is ongeldig.
SIContentAltered=Die handtekening kom nie korrek met die boodskapinhoud ooreen nie. Dit wil voorkom of daar aan die boodskap gepeuter is sedert dit versend is. U moet liefs nie hierdie boodskap as geldig beskou voor u die inhoud daarvan met die afsender uitgeklaar het nie.
SIRevoked=Die sertifikaat waarmee hierdie boodskap onderteken is, is opgehef. U moet liefs nie hierdie boodskap as geldig beskou voor u die inhoud daarvan met die afsender uitgeklaar het nie.
SIUnknownCA=Die sertifikaat waarmee hierdie boodskap onderteken is, is deur 'n onbekende sertifiseergesag uitgereik.
SIUntrustedCA=Die sertifikaat wat waarmee hierdie boodskap onderteken is, is uitgereik deur 'n sertifiseergesag wat u nie vir die uitreik van hierdie soort sertifisering vertrou nie.
SIExpiredCA=Die sertifikaat wat waarmee hierdie boodskap onderteken is, is uitgereik deur 'n sertifiseergesag wie se eie sertifisering verval nie. Maak seker dat u rekenaar se klok korrek opgestel is.
SIRevokedCA=Die sertifikaat wat waarmee hierdie boodskap onderteken is, is uitgereik deur 'n sertifiseergesag wie se eie sertifisering opgehef is. U moet liefs nie hierdie boodskap as geldig beskou voor u die inhoud daarvan met die afsender uitgeklaar het nie.
SINotYetValidCA=Die sertifikaat wat waarmee hierdie boodskap onderteken is, is uitgereik deur 'n sertifiseergesag wie se eie sertifisering nog nie geldig is nie. Maak seker dat u rekenaar se klok korrek opgestel is.
SIInvalidCipher=Die boodskap is onderteken met 'n enkripsiesterkte wat nie met hierdie weergawe van u sagteware werk nie.
SIClueless=Daar is fout met hierdie digitale handtekening. U moet liefs nie hierdie boodskap as geldig beskou voor u die inhoud daarvan met die afsender uitgeklaar het nie.
SIPartiallyValidLabel=Boodskap is onderteken
SIPartiallyValidHeader=Hoewel die digitale handtekening geldig is, is dit nie bekend of die afsender en die ondertekenaar dieselfde persoon is nie.
SIHeaderMismatch=Die e-posadres wat in die ondertekenaar se sertifikaat gelys word, verskil van die e-posadres wat gebruik is om hierdie boodskap te onderteken. Kyk na die handtekeningsertifikaat se besonderhede om te bepaal wie die boodskap onderteken het.
SICertWithoutAddress=Die sertifikaat waarmee hierdie boodskap onderteken is, bevat nie 'n e-posadres nie. Kyk na die handtekeningsertifikaat se besonderhede om te bepaal wie die boodskap onderteken het.
## Encryption Information strings
EINone=Hierdie boodskap is nie geënkripteer voor dit versend is nie. Inligting wat sonder enkripsie oor die internet versend word, kan onderweg deur ander mense gesien word.
EIValidLabel=Boodskap is geënkripteer
EIValid=Hierdie boodskap is geënkripteer voor dit na u versend is. Enkripsie maak dit baie moeilik vir ander mense om onderweg oor die netwerk na die inligting te kyk.
EIInvalidLabel=Boodskap kan nie gedekripteer word nie
EIInvalidHeader=Hierdie boodskap is geënkripteer voor dit na u versend is, maar dit kan nie gedekripteer word nie.
EIContentAltered=Dit wil voorkom of die inhoud van die boodskap onderweg gewysig is.
EIClueless=Daar is fout met hierdie geënkripteerde boodskap.
|