summaryrefslogtreecommitdiffstats
path: root/l10n-af/toolkit/toolkit/neterror/nsserrors.ftl
diff options
context:
space:
mode:
Diffstat (limited to 'l10n-af/toolkit/toolkit/neterror/nsserrors.ftl')
-rw-r--r--l10n-af/toolkit/toolkit/neterror/nsserrors.ftl312
1 files changed, 312 insertions, 0 deletions
diff --git a/l10n-af/toolkit/toolkit/neterror/nsserrors.ftl b/l10n-af/toolkit/toolkit/neterror/nsserrors.ftl
new file mode 100644
index 0000000000..bf81b6ef0d
--- /dev/null
+++ b/l10n-af/toolkit/toolkit/neterror/nsserrors.ftl
@@ -0,0 +1,312 @@
+# This Source Code Form is subject to the terms of the Mozilla Public
+# License, v. 2.0. If a copy of the MPL was not distributed with this
+# file, You can obtain one at http://mozilla.org/MPL/2.0/.
+
+# DO NOT ADD THINGS OTHER THAN ERROR MESSAGES HERE.
+# This file gets parsed into a JS dictionary of all known error message ids in
+# gen_aboutneterror_codes.py . If we end up needing fluent attributes or
+# refactoring them in some way, the script will need updating.
+
+psmerr-ssl-disabled = Kan nie beveilig koppel nie omdat die SSL-protokol gedeaktiveer is.
+psmerr-ssl2-disabled = Kan nie beveilig koppel nie omdat die werf 'n ouer, onveilige weergawe van die SSL-protokol gebruik.
+
+# This is a multi-line message.
+psmerr-hostreusedissuerandserial =
+ U het 'n ongeldige sertifikaat ontvang. Kontak die bedieneradministrateur of e-poskorrespondent en gee aan hulle die volgende inligting:
+
+ U sertifikaat het dieselfde reeksnommer as 'n ander sertifikaat wat deur die sertifikaatowerheid uitgereik is. Kry 'n nuwe sertifikaat wat 'n unieke reeksnommer het.
+
+ssl-error-export-only-server = Kon nie beveilig kommunikeer nie. Eweknie werk nie met hoëgraadse enkripsie nie.
+ssl-error-us-only-server = Kon nie beveilig kommunikeer nie. Eweknie vereis hoëgraadse enkripsie, wat nie hier werk nie.
+ssl-error-no-cypher-overlap = Kan nie beveilig met eweknie kommunikeer nie: geen gemene enkripsiealgoritme(s) nie.
+ssl-error-no-certificate = Kon nie die sertifikaat of sleutel vind wat nodig is vir magtiging nie.
+ssl-error-bad-certificate = Kon nie beveilig met eweknie kommunikeer nie: eweknie se sertifikaat is verwerp.
+ssl-error-bad-client = Die bediener het slegte data van die kliënt teëgekom.
+ssl-error-bad-server = Die kliënt het slegte data van die bediener teëgekom.
+ssl-error-unsupported-certificate-type = Nieondersteunde sertifikaatsoort.
+ssl-error-unsupported-version = Eweknie wat nieondersteunde weergawe van die sekuriteitsprotokol gebruik.
+ssl-error-wrong-certificate = Kliëntmagtiging het misluk: private sleutel in sleuteldatabasis pas nie by die publieke sleutel in die sertifikaatdatabasis nie.
+ssl-error-bad-cert-domain = Kon nie beveilig met eweknie kommunikeer nie: aangevraagde domeinnaam pas nie by die bediener se sertifikaat nie.
+ssl-error-post-warning = Onbekende SSL-foutkode.
+ssl-error-ssl2-disabled = Eweknie werk net met SSL weergawe 2, wat plaaslik gedeaktiveer is.
+ssl-error-bad-mac-read = SSL het 'n rekord ontvang waarvan die boodskapmagtigingskode nie korrek is nie.
+ssl-error-bad-mac-alert = SSL-eweknie rapporteer foutiewe boodskapmagtigingskode.
+ssl-error-bad-cert-alert = SSL-eweknie kan nie u sertifikaat verifieer nie.
+ssl-error-revoked-cert-alert = SSL-eweknie het u sertifikaat verwerp as opgehef.
+ssl-error-expired-cert-alert = SSL-eweknie het u sertifikaat verwerp as verval.
+ssl-error-ssl-disabled = Kan nie koppel nie: SSL is gedeaktiveer.
+ssl-error-fortezza-pqg = Kan nie koppel nie: SSL-eweknie is in 'n ander FORTEZZA-domain.
+ssl-error-unknown-cipher-suite = 'n Onbekende SSL-syfersuite is aangevra.
+ssl-error-no-ciphers-supported = Geen syfersuites is teenwoordig en in hierdie program geaktiveer nie.
+ssl-error-bad-block-padding = SSL het 'n rekord ontvang met swak blokopvulling.
+ssl-error-rx-record-too-long = SSL het 'n rekord ontvang wat langer as die maksimum toegelate lengte is.
+ssl-error-tx-record-too-long = SSL het probeer om 'n rekord te stuur wat langer as die maksimum toegelate lengte is.
+ssl-error-rx-malformed-hello-request = SSL het 'n wanvormde Hello Request-bladskudboodskap ontvang.
+ssl-error-rx-malformed-client-hello = SSL het 'n wanvormde Client Hello-bladskudboodskap ontvang.
+ssl-error-rx-malformed-server-hello = SSL het 'n wanvormde Server Hello-bladskudboodskap ontvang.
+ssl-error-rx-malformed-certificate = SSL het 'n wanvormde Certificate-bladskudboodskap ontvang.
+ssl-error-rx-malformed-server-key-exch = SSL het 'n wanvormde Server Key Exchange-bladskudboodskap ontvang.
+ssl-error-rx-malformed-cert-request = SSL het 'n wanvormde Certificate Request-bladskudboodskap ontvang.
+ssl-error-rx-malformed-hello-done = SSL het 'n wanvormde Server Hello Done-bladskudboodskap ontvang.
+ssl-error-rx-malformed-cert-verify = SSL het 'n wanvormde Certificate Verify-bladskudboodskap ontvang.
+ssl-error-rx-malformed-client-key-exch = SSL het 'n wanvormde Client Key Exchange-bladskudboodskap ontvang.
+ssl-error-rx-malformed-finished = SSL het 'n wanvormde Finished-bladskudboodskap ontvang.
+ssl-error-rx-malformed-change-cipher = SSL het 'n wanvormde Change Cipher Spec-rekord ontvang.
+ssl-error-rx-malformed-alert = SSL het 'n wanvormde Alert-rekord ontvang.
+ssl-error-rx-malformed-handshake = SSL het 'n wanvormde Handshake-rekord ontvang.
+ssl-error-rx-malformed-application-data = SSL het 'n wanvormde Application Data-rekord ontvang.
+ssl-error-rx-unexpected-hello-request = SSL het 'n onverwagte Hello Request-bladskudboodskap ontvang.
+ssl-error-rx-unexpected-client-hello = SSL het 'n onverwagte Client Hello-bladskudboodskap ontvang.
+ssl-error-rx-unexpected-server-hello = SSL het 'n onverwagte Server Hello-bladskudboodskap ontvang.
+ssl-error-rx-unexpected-certificate = SSL het 'n onverwagte Certificate-bladskudboodskap ontvang.
+ssl-error-rx-unexpected-server-key-exch = SSL het 'n onverwagte Server Key Exchange-bladskudboodskap ontvang.
+ssl-error-rx-unexpected-cert-request = SSL het 'n onverwagte Certificate Request-bladskudboodskap ontvang.
+ssl-error-rx-unexpected-hello-done = SSL het 'n onverwagte Server Hello Done-bladskudboodskap ontvang.
+ssl-error-rx-unexpected-cert-verify = SSL het 'n onverwagte Certificate Verify-bladskudboodskap ontvang.
+ssl-error-rx-unexpected-client-key-exch = SSL het 'n onverwagte Client Key Exchange-bladskudboodskap ontvang.
+ssl-error-rx-unexpected-finished = SSL het 'n onverwagte Finished-bladskudboodskap ontvang.
+ssl-error-rx-unexpected-change-cipher = SSL het 'n onverwagse Change Cipher Spec-rekord ontvang.
+ssl-error-rx-unexpected-alert = SSL het 'n onverwagse Alert-rekord ontvang.
+ssl-error-rx-unexpected-handshake = SSL het 'n onverwagse Handshake-rekord ontvang.
+ssl-error-rx-unexpected-application-data = SSL het 'n onverwagse Application Data-rekord ontvang.
+ssl-error-rx-unknown-record-type = SSL het 'n rekord ontvang met onbekende inhoudtipe.
+ssl-error-rx-unknown-handshake = SSL het 'n bladskudboodskap ontvang met onbekende boodskapsoort.
+ssl-error-rx-unknown-alert = SSL het 'n berigrekord ontvang met onbekende berigbeskrywing.
+ssl-error-close-notify-alert = SSL-eweknie het die verbinding gesluit.
+ssl-error-handshake-unexpected-alert = SSL-eweknie het nie 'n bladskudboodskap gekry wat dit verwag het nie.
+ssl-error-decompression-failure-alert = SSL-eweknie kon nie 'n SLL-rekord wat dit ontvang het, suksesvol uitpak nie.
+ssl-error-handshake-failure-alert = SSL-eweknie kon nie oor 'n aanvaarbare stel sekuriteitsparameters onderhandel nie.
+ssl-error-illegal-parameter-alert = SSL-eweknie het 'n bladskudboodskap verwerp vir onaanvaarbare inhoud.
+ssl-error-unsupported-cert-alert = SSL-eweknie werk nie met sertifikate van die tipe wat dit ontvang het nie.
+ssl-error-certificate-unknown-alert = SSL-eweknie het 'n ongespesifiseerde probleem met sertifikaat wat dit ontvang het.
+ssl-error-generate-random-failure = SSL se lukraaknommergenerator wou nie werk nie.
+ssl-error-sign-hashes-failure = Kon nie data digitaal onderteken wat nodig is om u sertifikate te verifieer nie.
+ssl-error-extract-public-key-failure = SSL kon nie die publieke sleutel uit die eweknie se sertifikaat trek nie.
+ssl-error-server-key-exchange-failure = Ongespesifiseerde faling terwyl SSL-Server Key Exchange-bladskud verwerk het.
+ssl-error-client-key-exchange-failure = Ongespesifiseerde faling terwyl SSL-Client Key Exchange-bladskud verwerk het.
+ssl-error-encryption-failure = Grootmaatdataenkripsiealgoritme in die gemerkte syfersuite het misluk.
+ssl-error-decryption-failure = Grootmaatdatadekripsiealgoritme in die gemerkte syfersuite het misluk.
+ssl-error-socket-write-failure = Poging om geënkripteerde data na onderliggende sok te skryf, het misluk.
+ssl-error-md5-digest-failure = MD5-bundelfunksie het misluk.
+ssl-error-sha-digest-failure = SHA-1-bundelfunksie het misluk.
+ssl-error-mac-computation-failure = MAC-berekening het misluk.
+ssl-error-sym-key-context-failure = Kon nie simmetriese sleutelkonteks skep nie.
+ssl-error-sym-key-unwrap-failure = Kon nie die simmetriese sleutel in Client Key Exchange-boodskap ontvou nie.
+ssl-error-pub-key-size-limit-exceeded = SSL-bediener het probeer om publieke sleutel van binnelandse graad met uitvoersyfersuite te gebruik.
+ssl-error-iv-param-failure = PKCS11-kode kon nie 'n IV in 'n param vertaal nie.
+ssl-error-init-cipher-suite-failure = Kon nie die gemerkte syfersuite inisialiseer nie.
+ssl-error-session-key-gen-failure = Kliënt kon nie sessiesleutels vir die SSL-sessie genereer nie.
+ssl-error-no-server-key-for-alg = Bediener het geen sleutel vir die gepoogde sleutelruilalgoritme nie.
+ssl-error-token-insertion-removal = PKCS#11-teken is ingevoeg of verwyder terwyl bewerking besig was.
+ssl-error-token-slot-not-found = Geen PKCS#11-teken kon gevind word om 'n vereiste bewerking uit te voer nie.
+ssl-error-no-compression-overlap = Kan nie beveilig met eweknie kommunikeer nie: geen gemene inpakalgoritme(s) nie.
+ssl-error-handshake-not-completed = Kan nie nog 'n SSL-bladskud inisieer voor huidige bladskud klaar is nie.
+ssl-error-bad-handshake-hash-value = Verkeerde bladskudhutswaardes van eweknie ontvang.
+ssl-error-cert-kea-mismatch = Die sertifikaat wat aangegee is, kan nie met die gemerkte sleutelruilalgoritme gebruik word nie.
+ssl-error-no-trusted-ssl-client-ca = Geen sertifikaatowerheid word vertrou vir SSL-kliëntmagtiging nie.
+ssl-error-session-not-found = Kliënt se SSL-sessie-ID nie in bediener se sessiekas gevind nie.
+ssl-error-decryption-failed-alert = Eweknie kon nie 'n SLL-rekord wat dit ontvang het, dekripteer nie.
+ssl-error-record-overflow-alert = Eweknie het 'n SLL-rekord ontvang wat langer was as wat toegelaat word.
+ssl-error-unknown-ca-alert = Eweknie herken en vertrou nie die owerheid wat u sertifikaat uitgereik het nie.
+ssl-error-access-denied-alert = Eweknie het 'n geldige sertifikaat ontvang, maar toegang is geweier.
+ssl-error-decode-error-alert = Eweknie kon nie 'n SSL-bladskudboodskap dekodeer nie.
+ssl-error-decrypt-error-alert = Eweknie meld faling van handtekeningverifikasie of sleutelruil.
+ssl-error-export-restriction-alert = Eweknie meld onderhandeling voldoen nie aan uitvoerregulasies nie.
+ssl-error-protocol-version-alert = Eweknie meld onversoenbare of nieondersteunde protokolweergawe.
+ssl-error-insufficient-security-alert = Bediener vereis syfers wat meer beveilig is as waarmee kliënt werk.
+ssl-error-internal-error-alert = Eweknie meld dat dit 'n interne probleem teëgekom het.
+ssl-error-user-canceled-alert = Eweknie-gebruiker het bladskud gekanselleer.
+ssl-error-no-renegotiation-alert = Eweknie laat nie heronderhandeling oor SSL-sekuriteitsparameters toe nie.
+ssl-error-server-cache-not-configured = SSL-bedienerkas is nie opgestel en nie gedeaktiveer vir hierdie sok nie.
+ssl-error-unsupported-extension-alert = SSL-eweknie werk nie met aangevraagde TLS-hello-uitbreiding nie.
+ssl-error-certificate-unobtainable-alert = SSL-eweknie kon nie u sertifikaat van die voorsiende URL kry nie.
+ssl-error-unrecognized-name-alert = SSL-eweknie het geen sertifikaat vir die aangevraagde DNS-naam nie.
+ssl-error-bad-cert-status-response-alert = SSL-eweknie kon nie 'n OCSP-respons vir sy sertifikaat kry nie.
+ssl-error-bad-cert-hash-value-alert = SSL-eweknie meld slegte sertifikaathutswaarde.
+ssl-error-rx-unexpected-new-session-ticket = SSL het 'n onverwagte New Session Ticket-bladskudboodskap ontvang.
+ssl-error-rx-malformed-new-session-ticket = SSL het 'n wanvormde New Session Ticket-bladskudboodskap ontvang.
+ssl-error-unsafe-negotiation = Eweknie het oustyl- (potensieel kwesbare) bladskud probeer.
+ssl-error-rx-unexpected-uncompressed-record = SSL het 'n onverwagse niesaamgepakte rekord ontvang.
+ssl-error-weak-server-ephemeral-dh-key = SSL het 'n swak efemere Diffie-Hellman-sleutel in die bedienersleutelruil-bladskudboodskap ontvang.
+
+sec-error-io = 'n T/A-fout het tydens sekuriteitsmagtiging voorgekom.
+sec-error-library-failure = sekuriteitsprogrammateekfaling.
+sec-error-bad-data = sekuriteitsprogrammateek: het slegte data ontvang.
+sec-error-output-len = sekuriteitsprogrammateek: afvoerlengtefout.
+sec-error-input-len = sekuriteitsprogrammateek het 'n toevoerlengtefout ervaar.
+sec-error-invalid-args = sekuriteitsprogrammateek: ongeldige argumente.
+sec-error-invalid-algorithm = sekuriteitsprogrammateek: ongeldige algoritme.
+sec-error-invalid-ava = sekuriteitsprogrammateek: ongeldige AVA.
+sec-error-invalid-time = Onbehoorlik geformateerde tydstring.
+sec-error-bad-der = sekuriteitsprogrammateek: onbehoorlik geformateerde DER-geënkodeerde boodskap.
+sec-error-bad-signature = Eweknie se sertifikaat het 'n ongeldige handtekening.
+sec-error-expired-certificate = Eweknie se sertifikaat het verval.
+sec-error-revoked-certificate = Eweknie se sertifikaat is opgehef.
+sec-error-unknown-issuer = Eweknie se sertifikaatuitreiker word nie herken nie.
+sec-error-bad-key = Eweknie se publieke sleutel is ongeldig.
+sec-error-bad-password = Die sekuriteitswagwoord wat ingetik is, is verkeerd.
+sec-error-retry-password = Nuwe wagwoord wat ingetik is, is verkeerd. Probeer gerus weer.
+sec-error-no-nodelock = sekuriteitsprogrammateek: geen nodusslot nie.
+sec-error-bad-database = sekuriteitsprogrammateek: slegte databasis.
+sec-error-no-memory = sekuriteitsprogrammateek: geheuetoewysingsfaling.
+sec-error-untrusted-issuer = Eweknie se sertifikaatuitreiker is gemerk as nie deur die gebruiker vertrou nie.
+sec-error-untrusted-cert = Eweknie se sertifikaat is gemerk as nie deur die gebruiker vertrou nie.
+sec-error-duplicate-cert = Sertifikaat bestaan reeds in u databasis.
+sec-error-duplicate-cert-name = Afgelaaide sertifikaat se naam is 'n duplikaat van een reeds in die databasis.
+sec-error-adding-cert = Kon nie sertifikaat by databasis voeg nie.
+sec-error-filing-key = Kon nie die sleutel vir hierdie sertifikaat herliasseer nie.
+sec-error-no-key = Die private sleutel vir hierdie sertifikaat kan nie in die sleuteldatabasis gevind word nie.
+sec-error-cert-valid = Hierdie sertifikaat is geldig.
+sec-error-cert-not-valid = Hierdie sertifikaat is nie geldig nie.
+sec-error-cert-no-response = Sertprogrammateek: Geen respons nie
+sec-error-expired-issuer-certificate = Die sertifikaatuitreiker se sertifikaat het verval. Kontroleer die stelsel se datum en tyd.
+sec-error-crl-expired = Die SOL vir die sertifikaatuitreiker het verval. Werk dit by of kontroleer die stelsel se datum en tyd.
+sec-error-crl-bad-signature = Die SOL vir die sertifikaatuitreiker het 'n ongeldige handtekening.
+sec-error-crl-invalid = Nuwe SOL het 'n ongeldige formaat.
+sec-error-extension-value-invalid = Sertifikaat-uitbreidingwaarde is ongeldig.
+sec-error-extension-not-found = Sertifikaat-uitbreiding nie gevind nie.
+sec-error-ca-cert-invalid = Uitreiker-sertifikaat is ongeldig.
+sec-error-path-len-constraint-invalid = Sertifikaatpadlengtebeperking is ongeldig.
+sec-error-cert-usages-invalid = Sertifikaatgebruikveld is ongeldig.
+sec-internal-only = **NET interne module**
+sec-error-invalid-key = Die sleutel werk nie met die aangevraagde bewerking nie.
+sec-error-unknown-critical-extension = Sertifikaat bevat onbekende kritieke uitbreiding.
+sec-error-old-crl = Nuwe SOL is nie jonger as die huidige een nie.
+sec-error-no-email-cert = Nie geënkripteer of onderteken nie: u het nog nie 'n e-possertifikaat nie.
+sec-error-no-recipient-certs-query = Nie geënkripteer nie: u het nog nie 'n sertifikaat vir elkeen van die ontvangers nie.
+sec-error-not-a-recipient = Kan nie dekripteer nie: u is nie 'n ontvanger nie, of passende sertifikaat en private sleutel nie gevind nie.
+sec-error-pkcs7-keyalg-mismatch = Kan nie dekripteer nie: sleutelenkripsiealgoritme pas nie by u sertifikaat nie.
+sec-error-pkcs7-bad-signature = Handtekeningverifikasie het misluk: geen ondertekenaar gevind nie, te veel ondertekenaars gevind, of onbehoorlike of gekorrumpeerde data.
+sec-error-unsupported-keyalg = Nieondersteunde of onbekende sleutelalgoritme.
+sec-error-decryption-disallowed = Kan nie dekripteer nie: geënkripteer met 'n nietoegelate algoritme of sleutelgrootte.
+sec-error-no-krl = Kon geen KRL vir hierdie werf se sertifikaat vind nie.
+sec-error-krl-expired = Die KRL vir hierdie werf se sertifikaat het verval.
+sec-error-krl-bad-signature = Die KRL vir hierdie werf se sertifikaat het 'n ongeldige handtekening.
+sec-error-revoked-key = Die sleutel vir hierdie werf se sertifikaat is ingetrek.
+sec-error-krl-invalid = Nuwe KRL het 'n ongeldige formaat.
+sec-error-need-random = sekuriteitsprogrammateek: het lukraak data ontvang.
+sec-error-no-module = sekuriteitsprogrammateek: geen sekuriteitmodule kan die aangevraagde bewerking uitvoer nie.
+sec-error-no-token = Die sekuriteitkaart of teken bestaan nie, moet geïnisialiseer word, of is ingetrek.
+sec-error-read-only = sekuriteitsprogrammateek: het leesalleen data ontvang.
+sec-error-no-slot-selected = Geen gleuf of teken is gekies nie.
+sec-error-cert-nickname-collision = 'n Sertifikaat met dieselfde bynaam bestaan reeds.
+sec-error-key-nickname-collision = 'n Sleutel met dieselfde bynaam bestaan reeds.
+sec-error-safe-not-created = kon nie veilige objek skep nie
+sec-error-baggage-not-created = kon nie baggasieobjek skep nie
+sec-error-bad-export-algorithm = Vereiste algoritme nie toegelaat nie.
+sec-error-exporting-certificates = Kon nie sertifikate probeer uitvoer nie.
+sec-error-importing-certificates = Kon nie sertifikate probeer invoer nie.
+sec-error-pkcs12-decoding-pfx = Kon nie invoer nie. Dekodeerfout. Lêer nie geldig nie.
+sec-error-pkcs12-invalid-mac = Kon nie invoer nie. Ongeldige MAC. Verkeerde wagwoord of korrupte lêer.
+sec-error-pkcs12-unsupported-mac-algorithm = Kon nie invoer nie. Werk nie met MAC-algoritme nie.
+sec-error-pkcs12-unsupported-transport-mode = Kon nie invoer nie. Werk net met wagwoordintegriteit- en privaatheidmodusse.
+sec-error-pkcs12-corrupt-pfx-structure = Kon nie invoer nie. Lêerstruktuur is korrup.
+sec-error-pkcs12-unsupported-pbe-algorithm = Kon nie invoer nie. Werk nie met enkripsiealgoritme nie.
+sec-error-pkcs12-unsupported-version = Kon nie invoer nie. Werk nie met lêerweergawe nie.
+sec-error-pkcs12-privacy-password-incorrect = Kon nie invoer nie. Verkeerde privaatheidwagwoord.
+sec-error-pkcs12-cert-collision = Kon nie invoer nie. Dieselfde bynaam bestaan reeds in databasis.
+sec-error-user-cancelled = Die gebruiker het 'kanselleer' gedruk.
+sec-error-pkcs12-duplicate-data = Nie ingevoer nie, reeds in databasis.
+sec-error-message-send-aborted = Boodskap nie gestuur nie.
+sec-error-inadequate-key-usage = Sertifikaatsleutelgebruik onvoldoende vir gepoogde werking.
+sec-error-inadequate-cert-type = Sertifikaattipe nie vir toepassing goedgekeur.
+sec-error-cert-addr-mismatch = Adres in ondertekende sertifikaat pas nie by adres in boodskapkop nie.
+sec-error-pkcs12-unable-to-import-key = Kon nie invoer nie. Kon nie private sleutel probeer invoer nie.
+sec-error-pkcs12-importing-cert-chain = Kon nie invoer nie. Kon nie sertifikaatketting invoer nie.
+sec-error-pkcs12-unable-to-locate-object-by-name = Kon nie uitvoer nie. Kon nie sertifikaat of sleutel volgens bynaam vind nie.
+sec-error-pkcs12-unable-to-export-key = Kon nie uitvoer nie. Kon nie private sleutel vind en uitvoer nie.
+sec-error-pkcs12-unable-to-write = Kon nie uitvoer nie. Kon nie die uitvoerlêer skryf nie.
+sec-error-pkcs12-unable-to-read = Kon nie invoer nie. Kon nie die invoerlêer lees nie.
+sec-error-pkcs12-key-database-not-initialized = Kon nie uitvoer nie. Sleuteldatabasis korrup of geskrap.
+sec-error-keygen-fail = Kon nie publieke-/privatesleutel-paar genereer nie.
+sec-error-invalid-password = Ingetikte wagwoord is ongeldig. Kies asseblief 'n ander een.
+sec-error-retry-old-password = Ou wagwoord verkeerd ingetik. Probeer gerus weer.
+sec-error-bad-nickname = 'n Sleutel met dieselfde bynaam bestaan reeds.
+sec-error-not-fortezza-issuer = Eweknie FORTEZZA-ketting het 'n nie-FORTEZZA-sertifikaat.
+sec-error-cannot-move-sensitive-key = 'n Sensitiewe sleutel kan nie na die gleuf geskuif word waar dit nodig is nie.
+sec-error-js-invalid-module-name = Ongeldige modulenaam.
+sec-error-js-invalid-dll = Ongeldige modulepad/-naam.
+sec-error-js-add-mod-failure = Kon nie module byvoeg nie
+sec-error-js-del-mod-failure = Kon nie module skrap nie
+sec-error-old-krl = Nuwe KRL is nie ouer as die huidige een nie.
+sec-error-ckl-conflict = Nuwe CKL het ander uitreiker as huidige CKL. Skrap huidige CKL.
+sec-error-cert-not-in-name-space = Die sertifiserende owerheid vir hierdie sertifikaat mag nie 'n sertifikaat met hierdie naam uitreik nie.
+sec-error-krl-not-yet-valid = Die sleutelopheffingslys vir hierdie sertifikaat is nog nie geldig nie.
+sec-error-crl-not-yet-valid = Die sertifikaatopheffingslys vir hierdie sertifikaat is nog nie geldig nie.
+sec-error-unknown-cert = Kon nie die aangevraagde sertifikaat vind nie.
+sec-error-unknown-signer = Kon nie die ondertekenaar se sertifikaat vind nie.
+sec-error-cert-bad-access-location = Die ligging vir die sertifikaatstatusbediener het 'n ongeldige formaat.
+sec-error-ocsp-unknown-response-type = Die OCSP-respons kan nie ten volle gedekodeer word nie, want dis van 'n onbekende tipe.
+sec-error-ocsp-bad-http-response = Die OCSP-bediener het onverwagse/ongeldige HTTP-data gelewer.
+sec-error-ocsp-malformed-request = Volgens die OCSP-bediener is die versoek korrup of nie behoorlik gevorm nie.
+sec-error-ocsp-server-error = Die OCSP-bediener het 'n interne probleem ervaar.
+sec-error-ocsp-try-server-later = Die OCSP-bediener stel voor dat u later weer probeer.
+sec-error-ocsp-request-needs-sig = Die OCSP-bediener vereis 'n handtekening vir hierdie versoek.
+sec-error-ocsp-unauthorized-request = Die OCSP-bediener het hierdie versoek van die hand gewys as ongemagtig.
+sec-error-ocsp-unknown-response-status = Die OCSP-bediener het 'n nieherkenbare status gelewer.
+sec-error-ocsp-unknown-cert = Die OCSP-bediener het geen status vir die sertifikaat nie.
+sec-error-ocsp-not-enabled = U moet OCSP aktiveer voor u hierdie bewerking kan doen.
+sec-error-ocsp-no-default-responder = U moet die OCSP se verstek antwoorde opstel voor u hierdie bewerking kan doen.
+sec-error-ocsp-malformed-response = Die respons van die OCSP-bediener was korrup of nie behoorlik gevorm nie.
+sec-error-ocsp-unauthorized-response = Die ondertekenaar van die OCSP-respons is nie gemagtig om status vir hierdie sertifikaat te gee nie.
+sec-error-ocsp-future-response = Die OCSP-respons is nog nie geldig nie (bevat 'n datum in die toekoms).
+sec-error-ocsp-old-response = Die OCSP-respons bevat verouderde inligting.
+sec-error-digest-not-found = Kon nie die CMS of PKCS #7 Digest in die ondertekende boodskap vind nie.
+sec-error-unsupported-message-type = Werk nie met CMS of die PKCS #7 Message-tipe nie.
+sec-error-module-stuck = Kon nie PKCS #11-module verwyder nie want dit is nog in gebruik.
+sec-error-bad-template = Kon nie ASN.1-data dekodeer nie. Gespesifiseerde sjabloon was ongeldig.
+sec-error-crl-not-found = Kon geen passende SOL vind nie.
+sec-error-reused-issuer-and-serial = U het probeer om 'n sertifikaat in te voer met dieselfde uitreiker/reeksnommer as 'n bestaande sertifikaat, maar dit is nie dieselfde sertifikaat nie.
+sec-error-busy = NNS kon nie afskakel nie. Objekte is nog in gebruik.
+sec-error-extra-input = DER-geënkodeerde boodskap het ekstra ongebruikte data bevat.
+sec-error-unsupported-elliptic-curve = Nieondersteunde elliptiese kurwe.
+sec-error-unsupported-ec-point-form = Nieondersteunde elliptiesekurwe-puntvorm.
+sec-error-unrecognized-oid = Nieherkende objekidentifiseerder.
+sec-error-ocsp-invalid-signing-cert = Ongeldige OCSP-ondertekenende sertifikaat in OCSP-respons.
+sec-error-revoked-certificate-crl = Sertifikaat is opgehef in uitreiker se sertifikaatopheffingslys.
+sec-error-revoked-certificate-ocsp = Volgens die uitreiker se OCSP-antwoorder is die sertifikaat opgehef.
+sec-error-crl-invalid-version = Die uitreiker se sertifikaatopheffingslys het 'n onbekende weergawenommer.
+sec-error-crl-v1-critical-extension = Uitreiker se V1-sertifikaatopheffingslys het 'n kritieke uitbreiding.
+sec-error-crl-unknown-critical-extension = Uitreiker se V2-sertifikaatopheffingslys het 'n onbekende kritieke uitbreiding.
+sec-error-unknown-object-type = Onbekende objektipe gespesifiseer.
+sec-error-incompatible-pkcs11 = PKCS #11-drywer oortree die spesifikasie op 'n onversoenbare manier.
+sec-error-no-event = Geen nuwe gleufgebeurtenis is op dié oomblik beskikbaar nie.
+sec-error-crl-already-exists = SOL bestaan reeds.
+sec-error-not-initialized = NSS is nie geïnisialiseer nie.
+sec-error-token-not-logged-in = Die bewerking het misluk omdat dit PKCS #11-teken nie aangemeld is nie.
+sec-error-ocsp-responder-cert-invalid = Opgestelde OCSP-antwoorder se sertifikaat is ongeldig.
+sec-error-ocsp-bad-signature = OCSP-respons het 'n ongeldige handtekening.
+sec-error-out-of-search-limits = Sertifikaatvalidering-soektog is buite die soekperke.
+sec-error-invalid-policy-mapping = Beleidkartering bevat enigebeleid
+sec-error-policy-validation-failed = Sertifikaatketting kon nie beleidvalidering slaag nie
+sec-error-unknown-aia-location-type = Onbekende liggingtipe in sertifikaat se AIA-uitbreiding
+sec-error-bad-http-response = Bediener het swak HTTP-respons gelewer
+sec-error-bad-ldap-response = Bediener het swak LDAP-respons gelewer
+sec-error-failed-to-encode-data = Kon nie data met ASN1-enkodeerder enkodeer nie
+sec-error-bad-info-access-location = Swak inligtingtoegang-ligging in sertifikaatuitbreiding
+sec-error-libpkix-internal = Interne libpkix-fout het tydens sertifikaatvalidering voorgekom.
+sec-error-pkcs11-general-error = 'n PKCS #11-module het CKR_GENERAL_ERROR aangegee, wat aandui dat 'n onherwinbare fout voorgekom het.
+sec-error-pkcs11-function-failed = 'n PKCS #11-module het CKR_FUNCTION_FAILED aangegee, wat aandui dat die aangevraagde funksie nie uitgevoer kon word nie. Probeer dieselfde bewerking weer, want dalk werk dit dan.
+sec-error-pkcs11-device-error = 'n PKCS #11-module het CKR_DEVICE_ERROR aangegee, wat aandui dat 'n probleem met die teken of gleuf voorgekom het.
+sec-error-bad-info-access-method = Onbekende inligtingtoegangmetode in sertifikaatuitbreiding.
+sec-error-crl-import-failed = Kon nie 'n SOL probeer invoer nie.
+sec-error-expired-password = Die wagwoord het verval.
+sec-error-locked-password = Die wagwoord is vasgesluit.
+sec-error-unknown-pkcs11-error = Onbekende PKCS #11-fout.
+
+mozilla-pkix-error-inadequate-key-size = Die bediener het 'n sertifikaat aangebied met 'n sleutelgrootte wat te klein is om 'n veilige verbinding te skep.
+mozilla-pkix-error-not-yet-valid-certificate = Die bediener het 'n sertifikaat aangebied wat nog nie geldig is nie.
+mozilla-pkix-error-not-yet-valid-issuer-certificate = 'n Sertifikaat wat nog nie geldig is nie is gebruik om die bediener se sertifikaat uit te reik.
+
+xp-java-remove-principal-error = Kon nie die hoofelement verwyder nie
+xp-java-delete-privilege-error = Kon nie die voorreg skrap nie
+xp-java-cert-not-exists-error = Die hoofelement het nie 'n sertifikaat nie
+
+xp-sec-fortezza-bad-card = Fortezza-kaart nie behoorlik geïnisialiseer nie. Verwyder dit en gee dit terug aan u uitreiker.
+xp-sec-fortezza-no-card = Geen Fortezza-kaart gevind nie
+xp-sec-fortezza-none-selected = Geen Fortezza-kaart gekies nie
+xp-sec-fortezza-more-info = Kies asseblief 'n persoonlikheid om meer info oor te kry
+xp-sec-fortezza-person-not-found = Persoonlikheid nie gevind nie
+xp-sec-fortezza-no-more-info = Geen verdere inligting oor daardie persoonlikheid nie
+xp-sec-fortezza-bad-pin = Ongeldige pen
+xp-sec-fortezza-person-error = Kon nie Fortezza-persoonlikhede inisialiseer nie.