summaryrefslogtreecommitdiffstats
path: root/l10n-af/dom/chrome/appstrings.properties
blob: 35bb4d59d0fadc9b1a7d6aba56373a872453c256 (plain)
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
# This Source Code Form is subject to the terms of the Mozilla Public
# License, v. 2.0. If a copy of the MPL was not distributed with this
# file, You can obtain one at http://mozilla.org/MPL/2.0/.

fileNotFound=Die lêer %S kan nie gevind word nie. Kontroleer die ligging en probeer weer.
fileAccessDenied=Die lêer by %S is onleesbaar.
unknownProtocolFound=Een van die volgende (%S) is nie 'n geregistreerde protokol nie of word nie in dié konteks toegelaat nie.
connectionFailure=Die verbinding met %S is geweier toe u dit probeer kontak het.
netInterrupt=Die verbinding met %S is onverwags beëindig. Van die data is moontlik oorgedra.
netTimeout=Die operasie toe u %S probeer kontak het, het uitgetel.
redirectLoop=Herverwysingsperk vir hierdie URL is oorskry.  Kon nie die aangevraagde bladsy laai nie.  Dit kan veroorsaak word deur koekies wat geblokkeer word.
confirmRepostPrompt=Om hierdie bladsy te wys, moet die toepassing inligting stuur wat enige aksie sal herhaal (soos 'n soektog of bevestiging van bestelling) wat vroeër gedoen is.
resendButton.label=Herstuur
unknownSocketType=Hierdie dokument kan nie vertoon word tensy u die persoonlike sekuriteitsbestuurder (PSB) installeer nie. Laai PSB af, installeer dit en probeer weer, of kontak u stelseladministrateur.
netReset=Die dokument bevat geen data nie.
notCached=Dié dokument is nie meer beskikbaar nie.
netOffline=Hierdie dokument kan nie vanlyn vertoon word nie. Om aanlyn te gaan, ontmerk Werk vanlyn uit die Lêer-kieslys.
isprinting=Die dokument kan nie gewysig word terwyl dit gedruk word of in drukvoorskou is nie.
deniedPortAccess=Toegang tot die gegewe poortnommer is om sekuriteitsredes gedeaktiveer.
proxyResolveFailure=Die instaanbediener wat u opgestel het, kon nie gevind word nie. Kontroleer u instaanbedieneropstelling en probeer weer.
proxyConnectFailure=Die verbinding is geweier toe u die instaanbediener probeer kontak het wat u opgestel het. Kontroleer u instaanbedieneropstelling en probeer weer.
contentEncodingError=Die bladsy wat u probeer bekyk, kan nie gewys word nie omdat dit 'n ongeldige of nieondersteunde inpakformaat gebruik.
unsafeContentType=Die bladsy wat u probeer bekyk, kan nie gewys word nie omdat dit in 'n lêersoort verpak is wat dalk nie veilig is om te open nie. Kontak die webwerf se eienaar om hulle oor die probleem in te lig.
malwareBlocked=Die werf by %S is as 'n aanvalswerf aangegee en is op grond van u sekuriteitvoorkeur geblokkeer.
unwantedBlocked=Die werf by %S is aangegee dat dit ongewensde sagteware bied en is op grond van u sekuriteitvoorkeur geblokkeer.
deceptiveBlocked=Die webbladsy by %S is as 'n misleidende werf aangegee en is op grond van u sekuriteitvoorkeur geblokkeer.
cspBlocked=Hierdie bladsy het 'n inhoudbeveiligingsbeleid wat keer dat dit op hierdie manier gelaai kan word.
corruptedContentErrorv2=Die werf by %S het 'n skending van die netwerkprotokol ondervind wat nie herstel kan word nie.
sslv3Used=Die veiligheid van u data op %S kon nie gewaarborg word nie omdat dit SSLv3 gebruik, 'n gebreekte sekuriteitprotokol.
weakCryptoUsed=Die eienaar van %S het hul webwerf verkeerd opgestel. Om u inligting van diefstal te beskerm, is daar nie aan dié webwerf verbind nie.
inadequateSecurityError=Die werf het probeer om te onderhandel vir 'n onvoldoende vlak van sekuriteit.