summaryrefslogtreecommitdiffstats
path: root/l10n-af/browser/chrome/overrides/appstrings.properties
diff options
context:
space:
mode:
Diffstat (limited to 'l10n-af/browser/chrome/overrides/appstrings.properties')
-rw-r--r--l10n-af/browser/chrome/overrides/appstrings.properties38
1 files changed, 38 insertions, 0 deletions
diff --git a/l10n-af/browser/chrome/overrides/appstrings.properties b/l10n-af/browser/chrome/overrides/appstrings.properties
new file mode 100644
index 0000000000..80cbbe8d6b
--- /dev/null
+++ b/l10n-af/browser/chrome/overrides/appstrings.properties
@@ -0,0 +1,38 @@
+# This Source Code Form is subject to the terms of the Mozilla Public
+# License, v. 2.0. If a copy of the MPL was not distributed with this
+# file, You can obtain one at http://mozilla.org/MPL/2.0/.
+
+fileNotFound=Firefox kan nie 'n lêer vind by %S nie.
+fileAccessDenied=Die lêer by %S is onleesbaar.
+unknownProtocolFound=Firefox weet nie hoe om dié adres te open nie want een van die volgende protokolle (%S) word nie met enige program geassosieer nie of word nie in dié konteks toegelaat nie.
+connectionFailure=Firefox kan nie 'n verbinding met die bediener by %S bewerkstellig nie.
+netInterrupt=Die verbinding met %S is onderbreek terwyl die bladsy gelaai het.
+netTimeout=Die bediener by %S neem te lank om te reageer.
+redirectLoop=Firefox het bespeur dat die bediener die versoek vir hierdie adres herverwys op 'n manier wat nooit afgehandel sal word nie.
+## LOCALIZATION NOTE (confirmRepostPrompt): In this item, don’t translate "%S"
+confirmRepostPrompt=Om hierdie bladsy te wys, moet %S inligting stuur wat enige aksie sal herhaal (soos 'n soektog of bevestiging van bestelling) wat vroeër gedoen is.
+resendButton.label=Herstuur
+unknownSocketType=Firefox weet nie hoe om met hierdie bediener te kommunikeer nie.
+netReset=Die verbinding met die bediener is teruggestel terwyl die bladsy besig was om te laai.
+notCached=Dié dokument is nie meer beskikbaar nie.
+netOffline=Firefox is tans in vanlynmodus en kan nie die web blaai nie.
+isprinting=Die dokument kan nie gewysig word terwyl dit gedruk word of in drukvoorskou is nie.
+deniedPortAccess=Hierdie adres gebruik 'n netwerkpoort wat gewoonlik gebruik word vir ander doeleindes as webblaaiery. Firefox het die versoek ter wille van u beskerming gekanselleer.
+proxyResolveFailure=Firefox is opgestel om 'n instaanbediener te gebruik wat nie gevind kan word nie.
+proxyConnectFailure=Firefox is opgestel om 'n instaanbediener te gebruik wat verbindings weier.
+contentEncodingError=Die bladsy wat u probeer bekyk, kan nie gewys word nie omdat dit 'n ongeldige of nieondersteunde inpakformaat gebruik.
+unsafeContentType=Die bladsy wat u probeer bekyk, kan nie gewys word nie omdat dit in 'n lêersoort verpak is wat dalk nie veilig is om te open nie. Kontak die webwerf se eienaar om hulle oor die probleem in te lig.
+externalProtocolTitle=Eksterne protokolversoek
+externalProtocolPrompt='n Eksterne toepassing moet laat loop word om %1$S:-skakels te hanteer.\n\n\nAangevraagde skakel:\n\n%2$S\n\nToepassing: %3$S\n\n\nAs u nie hierdie versoek verwag het nie, mag dit 'n poging wees om 'n swakheid in daardie ander program uit te buit. Kanselleer hierdie versoek tensy u seker is dis nie kwaadwillig nie.\n
+#LOCALIZATION NOTE (externalProtocolUnknown): The following string is shown if the application name can't be determined
+externalProtocolUnknown=<Onbekend>
+externalProtocolChkMsg=Onthou my keuse vir alle skakels van hierdie soort.
+externalProtocolLaunchBtn=Laat loop toepassing
+malwareBlocked=Die werf by %S is as 'n aanvalswerf aangegee en is op grond van u sekuriteitvoorkeur geblokkeer.
+unwantedBlocked=Die werf by %S is aangegee dat dit ongewensde sagteware bied en is op grond van u sekuriteitvoorkeur geblokkeer.
+deceptiveBlocked=Die webbladsy by %S is as 'n aanvalswerf aangegee en is op grond van u sekuriteitvoorkeure geblokkeer.
+cspBlocked=Hierdie bladsy het 'n inhoudbeveiligingsbeleid wat keer dat dit op hierdie manier gelaai kan word.
+corruptedContentErrorv2=Die werf by %S het 'n skending van die netwerkprotokol ondervind wat nie herstel kan word nie.
+## LOCALIZATION NOTE (sslv3Used) - Do not translate "%S".
+sslv3Used=Firefox kan nie die veiligheid van u data op %S waarborg nie omdat dit SSLv3 gebruik, 'n gebreekte sekuriteitprotokol.
+inadequateSecurityError=Die werf het onderhandel vir 'n onvoldoende vlak van sekuriteit.