summaryrefslogtreecommitdiffstats
path: root/l10n-af/security/manager/chrome/pipnss/nsserrors.properties
blob: eb69ae614c64954129ccd4d208b78a81998cb324 (plain)
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70
71
72
73
74
75
76
77
78
79
80
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90
91
92
93
94
95
96
97
98
99
100
101
102
103
104
105
106
107
108
109
110
111
112
113
114
115
116
117
118
119
120
121
122
123
124
125
126
127
128
129
130
131
132
133
134
135
136
137
138
139
140
141
142
143
144
145
146
147
148
149
150
151
152
153
154
155
156
157
158
159
160
161
162
163
164
165
166
167
168
169
170
171
172
173
174
175
176
177
178
179
180
181
182
183
184
185
186
187
188
189
190
191
192
193
194
195
196
197
198
199
200
201
202
203
204
205
206
207
208
209
210
211
212
213
214
215
216
217
218
219
220
221
222
223
224
225
226
227
228
229
230
231
232
233
234
235
236
237
238
239
240
241
242
243
244
245
246
247
248
249
250
251
252
253
254
255
256
257
258
259
260
261
262
263
264
265
266
267
268
269
270
271
272
273
274
275
276
277
278
279
280
281
282
283
284
285
286
287
288
289
290
291
292
293
294
# This Source Code Form is subject to the terms of the Mozilla Public
# License, v. 2.0. If a copy of the MPL was not distributed with this
# file, You can obtain one at http://mozilla.org/MPL/2.0/.

SSL_ERROR_EXPORT_ONLY_SERVER=Kon nie beveilig kommunikeer nie. Eweknie werk nie met hoëgraadse enkripsie nie.
SSL_ERROR_US_ONLY_SERVER=Kon nie beveilig kommunikeer nie. Eweknie vereis hoëgraadse enkripsie, wat nie hier werk nie.
SSL_ERROR_NO_CYPHER_OVERLAP=Kan nie beveilig met eweknie kommunikeer nie: geen gemene enkripsiealgoritme(s) nie.
SSL_ERROR_NO_CERTIFICATE=Kon nie die sertifikaat of sleutel vind wat nodig is vir magtiging nie.
SSL_ERROR_BAD_CERTIFICATE=Kon nie beveilig met eweknie kommunikeer nie: eweknie se sertifikaat is verwerp.
SSL_ERROR_BAD_CLIENT=Die bediener het slegte data van die kliënt teëgekom.
SSL_ERROR_BAD_SERVER=Die kliënt het slegte data van die bediener teëgekom.
SSL_ERROR_UNSUPPORTED_CERTIFICATE_TYPE=Nieondersteunde sertifikaatsoort.
SSL_ERROR_UNSUPPORTED_VERSION=Eweknie wat nieondersteunde weergawe van die sekuriteitsprotokol gebruik.
SSL_ERROR_WRONG_CERTIFICATE=Kliëntmagtiging het misluk: private sleutel in sleuteldatabasis pas nie by die publieke sleutel in die sertifikaatdatabasis nie.
SSL_ERROR_BAD_CERT_DOMAIN=Kon nie beveilig met eweknie kommunikeer nie: aangevraagde domeinnaam pas nie by die bediener se sertifikaat nie.
SSL_ERROR_POST_WARNING=Onbekende SSL-foutkode.
SSL_ERROR_SSL2_DISABLED=Eweknie werk net met SSL weergawe 2, wat plaaslik gedeaktiveer is.
SSL_ERROR_BAD_MAC_READ=SSL het 'n rekord ontvang waarvan die boodskapmagtigingskode nie korrek is nie.
SSL_ERROR_BAD_MAC_ALERT=SSL-eweknie rapporteer foutiewe boodskapmagtigingskode.
SSL_ERROR_BAD_CERT_ALERT=SSL-eweknie kan nie u sertifikaat verifieer nie.
SSL_ERROR_REVOKED_CERT_ALERT=SSL-eweknie het u sertifikaat verwerp as opgehef.
SSL_ERROR_EXPIRED_CERT_ALERT=SSL-eweknie het u sertifikaat verwerp as verval.
SSL_ERROR_SSL_DISABLED=Kan nie koppel nie: SSL is gedeaktiveer.
SSL_ERROR_FORTEZZA_PQG=Kan nie koppel nie: SSL-eweknie is in 'n ander FORTEZZA-domain.
SSL_ERROR_UNKNOWN_CIPHER_SUITE='n Onbekende SSL-syfersuite is aangevra.
SSL_ERROR_NO_CIPHERS_SUPPORTED=Geen syfersuites is teenwoordig en in hierdie program geaktiveer nie.
SSL_ERROR_BAD_BLOCK_PADDING=SSL het 'n rekord ontvang met swak blokopvulling.
SSL_ERROR_RX_RECORD_TOO_LONG=SSL het 'n rekord ontvang wat langer as die maksimum toegelate lengte is.
SSL_ERROR_TX_RECORD_TOO_LONG=SSL het probeer om 'n rekord te stuur wat langer as die maksimum toegelate lengte is.
SSL_ERROR_RX_MALFORMED_HELLO_REQUEST=SSL het 'n wanvormde Hello Request-bladskudboodskap ontvang.
SSL_ERROR_RX_MALFORMED_CLIENT_HELLO=SSL het 'n wanvormde Client Hello-bladskudboodskap ontvang.
SSL_ERROR_RX_MALFORMED_SERVER_HELLO=SSL het 'n wanvormde Server Hello-bladskudboodskap ontvang.
SSL_ERROR_RX_MALFORMED_CERTIFICATE=SSL het 'n wanvormde Certificate-bladskudboodskap ontvang.
SSL_ERROR_RX_MALFORMED_SERVER_KEY_EXCH=SSL het 'n wanvormde Server Key Exchange-bladskudboodskap ontvang.
SSL_ERROR_RX_MALFORMED_CERT_REQUEST=SSL het 'n wanvormde Certificate Request-bladskudboodskap ontvang.
SSL_ERROR_RX_MALFORMED_HELLO_DONE=SSL het 'n wanvormde Server Hello Done-bladskudboodskap ontvang.
SSL_ERROR_RX_MALFORMED_CERT_VERIFY=SSL het 'n wanvormde Certificate Verify-bladskudboodskap ontvang.
SSL_ERROR_RX_MALFORMED_CLIENT_KEY_EXCH=SSL het 'n wanvormde Client Key Exchange-bladskudboodskap ontvang.
SSL_ERROR_RX_MALFORMED_FINISHED=SSL het 'n wanvormde Finished-bladskudboodskap ontvang.
SSL_ERROR_RX_MALFORMED_CHANGE_CIPHER=SSL het 'n wanvormde Change Cipher Spec-rekord ontvang.
SSL_ERROR_RX_MALFORMED_ALERT=SSL het 'n wanvormde Alert-rekord ontvang.
SSL_ERROR_RX_MALFORMED_HANDSHAKE=SSL het 'n wanvormde Handshake-rekord ontvang.
SSL_ERROR_RX_MALFORMED_APPLICATION_DATA=SSL het 'n wanvormde Application Data-rekord ontvang.
SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_HELLO_REQUEST=SSL het 'n onverwagte Hello Request-bladskudboodskap ontvang.
SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_CLIENT_HELLO=SSL het 'n onverwagte Client Hello-bladskudboodskap ontvang.
SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_SERVER_HELLO=SSL het 'n onverwagte Server Hello-bladskudboodskap ontvang.
SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_CERTIFICATE=SSL het 'n onverwagte Certificate-bladskudboodskap ontvang.
SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_SERVER_KEY_EXCH=SSL het 'n onverwagte Server Key Exchange-bladskudboodskap ontvang.
SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_CERT_REQUEST=SSL het 'n onverwagte Certificate Request-bladskudboodskap ontvang.
SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_HELLO_DONE=SSL het 'n onverwagte Server Hello Done-bladskudboodskap ontvang.
SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_CERT_VERIFY=SSL het 'n onverwagte Certificate Verify-bladskudboodskap ontvang.
SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_CLIENT_KEY_EXCH=SSL het 'n onverwagte Client Key Exchange-bladskudboodskap ontvang.
SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_FINISHED=SSL het 'n onverwagte Finished-bladskudboodskap ontvang.
SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_CHANGE_CIPHER=SSL het 'n onverwagse Change Cipher Spec-rekord ontvang.
SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_ALERT=SSL het 'n onverwagse Alert-rekord ontvang.
SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_HANDSHAKE=SSL het 'n onverwagse Handshake-rekord ontvang.
SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_APPLICATION_DATA=SSL het 'n onverwagse Application Data-rekord ontvang.
SSL_ERROR_RX_UNKNOWN_RECORD_TYPE=SSL het 'n rekord ontvang met onbekende inhoudtipe.
SSL_ERROR_RX_UNKNOWN_HANDSHAKE=SSL het 'n bladskudboodskap ontvang met onbekende boodskapsoort.
SSL_ERROR_RX_UNKNOWN_ALERT=SSL het 'n berigrekord ontvang met onbekende berigbeskrywing.
SSL_ERROR_CLOSE_NOTIFY_ALERT=SSL-eweknie het die verbinding gesluit.
SSL_ERROR_HANDSHAKE_UNEXPECTED_ALERT=SSL-eweknie het nie 'n bladskudboodskap gekry wat dit verwag het nie.
SSL_ERROR_DECOMPRESSION_FAILURE_ALERT=SSL-eweknie kon nie 'n SLL-rekord wat dit ontvang het, suksesvol uitpak nie.
SSL_ERROR_HANDSHAKE_FAILURE_ALERT=SSL-eweknie kon nie oor 'n aanvaarbare stel sekuriteitsparameters onderhandel nie.
SSL_ERROR_ILLEGAL_PARAMETER_ALERT=SSL-eweknie het 'n bladskudboodskap verwerp vir onaanvaarbare inhoud.
SSL_ERROR_UNSUPPORTED_CERT_ALERT=SSL-eweknie werk nie met sertifikate van die tipe wat dit ontvang het nie.
SSL_ERROR_CERTIFICATE_UNKNOWN_ALERT=SSL-eweknie het 'n ongespesifiseerde probleem met sertifikaat wat dit ontvang het.
SSL_ERROR_GENERATE_RANDOM_FAILURE=SSL se lukraaknommergenerator wou nie werk nie.
SSL_ERROR_SIGN_HASHES_FAILURE=Kon nie data digitaal onderteken wat nodig is om u sertifikate te verifieer nie.
SSL_ERROR_EXTRACT_PUBLIC_KEY_FAILURE=SSL kon nie die publieke sleutel uit die eweknie se sertifikaat trek nie.
SSL_ERROR_SERVER_KEY_EXCHANGE_FAILURE=Ongespesifiseerde faling terwyl SSL-Server Key Exchange-bladskud verwerk het.
SSL_ERROR_CLIENT_KEY_EXCHANGE_FAILURE=Ongespesifiseerde faling terwyl SSL-Client Key Exchange-bladskud verwerk het.
SSL_ERROR_ENCRYPTION_FAILURE=Grootmaatdataenkripsiealgoritme in die gemerkte syfersuite het misluk.
SSL_ERROR_DECRYPTION_FAILURE=Grootmaatdatadekripsiealgoritme in die gemerkte syfersuite het misluk.
SSL_ERROR_SOCKET_WRITE_FAILURE=Poging om geënkripteerde data na onderliggende sok te skryf, het misluk.
SSL_ERROR_MD5_DIGEST_FAILURE=MD5-bundelfunksie het misluk.
SSL_ERROR_SHA_DIGEST_FAILURE=SHA-1-bundelfunksie het misluk.
SSL_ERROR_MAC_COMPUTATION_FAILURE=MAC-berekening het misluk.
SSL_ERROR_SYM_KEY_CONTEXT_FAILURE=Kon nie simmetriese sleutelkonteks skep nie.
SSL_ERROR_SYM_KEY_UNWRAP_FAILURE=Kon nie die simmetriese sleutel in Client Key Exchange-boodskap ontvou nie.
SSL_ERROR_PUB_KEY_SIZE_LIMIT_EXCEEDED=SSL-bediener het probeer om publieke sleutel van binnelandse graad met uitvoersyfersuite te gebruik.
SSL_ERROR_IV_PARAM_FAILURE=PKCS11-kode kon nie 'n IV in 'n param vertaal nie.
SSL_ERROR_INIT_CIPHER_SUITE_FAILURE=Kon nie die gemerkte syfersuite inisialiseer nie.
SSL_ERROR_SESSION_KEY_GEN_FAILURE=Kliënt kon nie sessiesleutels vir die SSL-sessie genereer nie.
SSL_ERROR_NO_SERVER_KEY_FOR_ALG=Bediener het geen sleutel vir die gepoogde sleutelruilalgoritme nie.
SSL_ERROR_TOKEN_INSERTION_REMOVAL=PKCS#11-teken is ingevoeg of verwyder terwyl bewerking besig was.
SSL_ERROR_TOKEN_SLOT_NOT_FOUND=Geen PKCS#11-teken kon gevind word om 'n vereiste bewerking uit te voer nie.
SSL_ERROR_NO_COMPRESSION_OVERLAP=Kan nie beveilig met eweknie kommunikeer nie: geen gemene inpakalgoritme(s) nie.
SSL_ERROR_HANDSHAKE_NOT_COMPLETED=Kan nie nog 'n SSL-bladskud inisieer voor huidige bladskud klaar is nie.
SSL_ERROR_BAD_HANDSHAKE_HASH_VALUE=Verkeerde bladskudhutswaardes van eweknie ontvang.
SSL_ERROR_CERT_KEA_MISMATCH=Die sertifikaat wat aangegee is, kan nie met die gemerkte sleutelruilalgoritme gebruik word nie.
SSL_ERROR_NO_TRUSTED_SSL_CLIENT_CA=Geen sertifikaatowerheid word vertrou vir SSL-kliëntmagtiging nie.
SSL_ERROR_SESSION_NOT_FOUND=Kliënt se SSL-sessie-ID nie in bediener se sessiekas gevind nie.
SSL_ERROR_DECRYPTION_FAILED_ALERT=Eweknie kon nie 'n SLL-rekord wat dit ontvang het, dekripteer nie.
SSL_ERROR_RECORD_OVERFLOW_ALERT=Eweknie het 'n SLL-rekord ontvang wat langer was as wat toegelaat word.
SSL_ERROR_UNKNOWN_CA_ALERT=Eweknie herken en vertrou nie die owerheid wat u sertifikaat uitgereik het nie.
SSL_ERROR_ACCESS_DENIED_ALERT=Eweknie het 'n geldige sertifikaat ontvang, maar toegang is geweier.
SSL_ERROR_DECODE_ERROR_ALERT=Eweknie kon nie 'n SSL-bladskudboodskap dekodeer nie.
SSL_ERROR_DECRYPT_ERROR_ALERT=Eweknie meld faling van handtekeningverifikasie of sleutelruil.
SSL_ERROR_EXPORT_RESTRICTION_ALERT=Eweknie meld onderhandeling voldoen nie aan uitvoerregulasies nie.
SSL_ERROR_PROTOCOL_VERSION_ALERT=Eweknie meld onversoenbare of nieondersteunde protokolweergawe.
SSL_ERROR_INSUFFICIENT_SECURITY_ALERT=Bediener vereis syfers wat meer beveilig is as waarmee kliënt werk.
SSL_ERROR_INTERNAL_ERROR_ALERT=Eweknie meld dat dit 'n interne probleem teëgekom het.
SSL_ERROR_USER_CANCELED_ALERT=Eweknie-gebruiker het bladskud gekanselleer.
SSL_ERROR_NO_RENEGOTIATION_ALERT=Eweknie laat nie heronderhandeling oor SSL-sekuriteitsparameters toe nie.
SSL_ERROR_SERVER_CACHE_NOT_CONFIGURED=SSL-bedienerkas is nie opgestel en nie gedeaktiveer vir hierdie sok nie.
SSL_ERROR_UNSUPPORTED_EXTENSION_ALERT=SSL-eweknie werk nie met aangevraagde TLS-hello-uitbreiding nie.
SSL_ERROR_CERTIFICATE_UNOBTAINABLE_ALERT=SSL-eweknie kon nie u sertifikaat van die voorsiende URL kry nie.
SSL_ERROR_UNRECOGNIZED_NAME_ALERT=SSL-eweknie het geen sertifikaat vir die aangevraagde DNS-naam nie.
SSL_ERROR_BAD_CERT_STATUS_RESPONSE_ALERT=SSL-eweknie kon nie 'n OCSP-respons vir sy sertifikaat kry nie.
SSL_ERROR_BAD_CERT_HASH_VALUE_ALERT=SSL-eweknie meld slegte sertifikaathutswaarde.
SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_NEW_SESSION_TICKET=SSL het 'n onverwagte New Session Ticket-bladskudboodskap ontvang.
SSL_ERROR_RX_MALFORMED_NEW_SESSION_TICKET=SSL het 'n wanvormde New Session Ticket-bladskudboodskap ontvang.
SSL_ERROR_UNSAFE_NEGOTIATION=Eweknie het oustyl- (potensieel kwesbare) bladskud probeer.
SSL_ERROR_RX_UNEXPECTED_UNCOMPRESSED_RECORD=SSL het 'n onverwagse niesaamgepakte rekord ontvang.
SSL_ERROR_WEAK_SERVER_EPHEMERAL_DH_KEY=SSL het 'n swak efemere Diffie-Hellman-sleutel in die bedienersleutelruil-bladskudboodskap ontvang.
SEC_ERROR_IO='n T/A-fout het tydens sekuriteitsmagtiging voorgekom.
SEC_ERROR_LIBRARY_FAILURE=sekuriteitsprogrammateekfaling.
SEC_ERROR_BAD_DATA=sekuriteitsprogrammateek: het slegte data ontvang.
SEC_ERROR_OUTPUT_LEN=sekuriteitsprogrammateek: afvoerlengtefout.
SEC_ERROR_INPUT_LEN=sekuriteitsprogrammateek het 'n toevoerlengtefout ervaar.
SEC_ERROR_INVALID_ARGS=sekuriteitsprogrammateek: ongeldige argumente.
SEC_ERROR_INVALID_ALGORITHM=sekuriteitsprogrammateek: ongeldige algoritme.
SEC_ERROR_INVALID_AVA=sekuriteitsprogrammateek: ongeldige AVA.
SEC_ERROR_INVALID_TIME=Onbehoorlik geformateerde tydstring.
SEC_ERROR_BAD_DER=sekuriteitsprogrammateek: onbehoorlik geformateerde DER-geënkodeerde boodskap.
SEC_ERROR_BAD_SIGNATURE=Eweknie se sertifikaat het 'n ongeldige handtekening.
SEC_ERROR_EXPIRED_CERTIFICATE=Eweknie se sertifikaat het verval.
SEC_ERROR_REVOKED_CERTIFICATE=Eweknie se sertifikaat is opgehef.
SEC_ERROR_UNKNOWN_ISSUER=Eweknie se sertifikaatuitreiker word nie herken nie.
SEC_ERROR_BAD_KEY=Eweknie se publieke sleutel is ongeldig.
SEC_ERROR_BAD_PASSWORD=Die sekuriteitswagwoord wat ingetik is, is verkeerd.
SEC_ERROR_RETRY_PASSWORD=Nuwe wagwoord wat ingetik is, is verkeerd. Probeer gerus weer.
SEC_ERROR_NO_NODELOCK=sekuriteitsprogrammateek: geen nodusslot nie.
SEC_ERROR_BAD_DATABASE=sekuriteitsprogrammateek: slegte databasis.
SEC_ERROR_NO_MEMORY=sekuriteitsprogrammateek: geheuetoewysingsfaling.
SEC_ERROR_UNTRUSTED_ISSUER=Eweknie se sertifikaatuitreiker is gemerk as nie deur die gebruiker vertrou nie.
SEC_ERROR_UNTRUSTED_CERT=Eweknie se sertifikaat is gemerk as nie deur die gebruiker vertrou nie.
SEC_ERROR_DUPLICATE_CERT=Sertifikaat bestaan reeds in u databasis.
SEC_ERROR_DUPLICATE_CERT_NAME=Afgelaaide sertifikaat se naam is 'n duplikaat van een reeds in die databasis.
SEC_ERROR_ADDING_CERT=Kon nie sertifikaat by databasis voeg nie.
SEC_ERROR_FILING_KEY=Kon nie die sleutel vir hierdie sertifikaat herliasseer nie.
SEC_ERROR_NO_KEY=Die private sleutel vir hierdie sertifikaat kan nie in die sleuteldatabasis gevind word nie.
SEC_ERROR_CERT_VALID=Hierdie sertifikaat is geldig.
SEC_ERROR_CERT_NOT_VALID=Hierdie sertifikaat is nie geldig nie.
SEC_ERROR_CERT_NO_RESPONSE=Sertprogrammateek: Geen respons nie
SEC_ERROR_EXPIRED_ISSUER_CERTIFICATE=Die sertifikaatuitreiker se sertifikaat het verval. Kontroleer die stelsel se datum en tyd.
SEC_ERROR_CRL_EXPIRED=Die SOL vir die sertifikaatuitreiker het verval. Werk dit by of kontroleer die stelsel se datum en tyd.
SEC_ERROR_CRL_BAD_SIGNATURE=Die SOL vir die sertifikaatuitreiker het 'n ongeldige handtekening.
SEC_ERROR_CRL_INVALID=Nuwe SOL het 'n ongeldige formaat.
SEC_ERROR_EXTENSION_VALUE_INVALID=Sertifikaat-uitbreidingwaarde is ongeldig.
SEC_ERROR_EXTENSION_NOT_FOUND=Sertifikaat-uitbreiding nie gevind nie.
SEC_ERROR_CA_CERT_INVALID=Uitreiker-sertifikaat is ongeldig.
SEC_ERROR_PATH_LEN_CONSTRAINT_INVALID=Sertifikaatpadlengtebeperking is ongeldig.
SEC_ERROR_CERT_USAGES_INVALID=Sertifikaatgebruikveld is ongeldig.
SEC_INTERNAL_ONLY=**NET interne module**
SEC_ERROR_INVALID_KEY=Die sleutel werk nie met die aangevraagde bewerking nie.
SEC_ERROR_UNKNOWN_CRITICAL_EXTENSION=Sertifikaat bevat onbekende kritieke uitbreiding.
SEC_ERROR_OLD_CRL=Nuwe SOL is nie jonger as die huidige een nie.
SEC_ERROR_NO_EMAIL_CERT=Nie geënkripteer of onderteken nie: u het nog nie 'n e-possertifikaat nie.
SEC_ERROR_NO_RECIPIENT_CERTS_QUERY=Nie geënkripteer nie: u het nog nie 'n sertifikaat vir elkeen van die ontvangers nie.
SEC_ERROR_NOT_A_RECIPIENT=Kan nie dekripteer nie: u is nie 'n ontvanger nie, of passende sertifikaat en private sleutel nie gevind nie.
SEC_ERROR_PKCS7_KEYALG_MISMATCH=Kan nie dekripteer nie: sleutelenkripsiealgoritme pas nie by u sertifikaat nie.
SEC_ERROR_PKCS7_BAD_SIGNATURE=Handtekeningverifikasie het misluk: geen ondertekenaar gevind nie, te veel ondertekenaars gevind, of onbehoorlike of gekorrumpeerde data.
SEC_ERROR_UNSUPPORTED_KEYALG=Nieondersteunde of onbekende sleutelalgoritme.
SEC_ERROR_DECRYPTION_DISALLOWED=Kan nie dekripteer nie: geënkripteer met 'n nietoegelate algoritme of sleutelgrootte.
XP_SEC_FORTEZZA_BAD_CARD=Fortezza-kaart nie behoorlik geïnisialiseer nie. Verwyder dit en gee dit terug aan u uitreiker.
XP_SEC_FORTEZZA_NO_CARD=Geen Fortezza-kaart gevind nie
XP_SEC_FORTEZZA_NONE_SELECTED=Geen Fortezza-kaart gekies nie
XP_SEC_FORTEZZA_MORE_INFO=Kies asseblief 'n persoonlikheid om meer info oor te kry
XP_SEC_FORTEZZA_PERSON_NOT_FOUND=Persoonlikheid nie gevind nie
XP_SEC_FORTEZZA_NO_MORE_INFO=Geen verdere inligting oor daardie persoonlikheid nie
XP_SEC_FORTEZZA_BAD_PIN=Ongeldige pen
XP_SEC_FORTEZZA_PERSON_ERROR=Kon nie Fortezza-persoonlikhede inisialiseer nie.
SEC_ERROR_NO_KRL=Kon geen KRL vir hierdie werf se sertifikaat vind nie.
SEC_ERROR_KRL_EXPIRED=Die KRL vir hierdie werf se sertifikaat het verval.
SEC_ERROR_KRL_BAD_SIGNATURE=Die KRL vir hierdie werf se sertifikaat het 'n ongeldige handtekening.
SEC_ERROR_REVOKED_KEY=Die sleutel vir hierdie werf se sertifikaat is ingetrek.
SEC_ERROR_KRL_INVALID=Nuwe KRL het 'n ongeldige formaat.
SEC_ERROR_NEED_RANDOM=sekuriteitsprogrammateek: het lukraak data ontvang.
SEC_ERROR_NO_MODULE=sekuriteitsprogrammateek: geen sekuriteitmodule kan die aangevraagde bewerking uitvoer nie.
SEC_ERROR_NO_TOKEN=Die sekuriteitkaart of teken bestaan nie, moet geïnisialiseer word, of is ingetrek.
SEC_ERROR_READ_ONLY=sekuriteitsprogrammateek: het leesalleen data ontvang.
SEC_ERROR_NO_SLOT_SELECTED=Geen gleuf of teken is gekies nie.
SEC_ERROR_CERT_NICKNAME_COLLISION='n Sertifikaat met dieselfde bynaam bestaan reeds.
SEC_ERROR_KEY_NICKNAME_COLLISION='n Sleutel met dieselfde bynaam bestaan reeds.
SEC_ERROR_SAFE_NOT_CREATED=kon nie veilige objek skep nie
SEC_ERROR_BAGGAGE_NOT_CREATED=kon nie baggasieobjek skep nie
XP_JAVA_REMOVE_PRINCIPAL_ERROR=Kon nie die hoofelement verwyder nie
XP_JAVA_DELETE_PRIVILEGE_ERROR=Kon nie die voorreg skrap nie
XP_JAVA_CERT_NOT_EXISTS_ERROR=Die hoofelement het nie 'n sertifikaat nie
SEC_ERROR_BAD_EXPORT_ALGORITHM=Vereiste algoritme nie toegelaat nie.
SEC_ERROR_EXPORTING_CERTIFICATES=Kon nie sertifikate probeer uitvoer nie.
SEC_ERROR_IMPORTING_CERTIFICATES=Kon nie sertifikate probeer invoer nie.
SEC_ERROR_PKCS12_DECODING_PFX=Kon nie invoer nie. Dekodeerfout. Lêer nie geldig nie.
SEC_ERROR_PKCS12_INVALID_MAC=Kon nie invoer nie. Ongeldige MAC. Verkeerde wagwoord of korrupte lêer.
SEC_ERROR_PKCS12_UNSUPPORTED_MAC_ALGORITHM=Kon nie invoer nie. Werk nie met MAC-algoritme nie.
SEC_ERROR_PKCS12_UNSUPPORTED_TRANSPORT_MODE=Kon nie invoer nie. Werk net met wagwoordintegriteit- en privaatheidmodusse.
SEC_ERROR_PKCS12_CORRUPT_PFX_STRUCTURE=Kon nie invoer nie. Lêerstruktuur is korrup.
SEC_ERROR_PKCS12_UNSUPPORTED_PBE_ALGORITHM=Kon nie invoer nie. Werk nie met enkripsiealgoritme nie.
SEC_ERROR_PKCS12_UNSUPPORTED_VERSION=Kon nie invoer nie. Werk nie met lêerweergawe nie.
SEC_ERROR_PKCS12_PRIVACY_PASSWORD_INCORRECT=Kon nie invoer nie. Verkeerde privaatheidwagwoord.
SEC_ERROR_PKCS12_CERT_COLLISION=Kon nie invoer nie. Dieselfde bynaam bestaan reeds in databasis.
SEC_ERROR_USER_CANCELLED=Die gebruiker het 'kanselleer' gedruk.
SEC_ERROR_PKCS12_DUPLICATE_DATA=Nie ingevoer nie, reeds in databasis.
SEC_ERROR_MESSAGE_SEND_ABORTED=Boodskap nie gestuur nie.
SEC_ERROR_INADEQUATE_KEY_USAGE=Sertifikaatsleutelgebruik onvoldoende vir gepoogde werking.
SEC_ERROR_INADEQUATE_CERT_TYPE=Sertifikaattipe nie vir toepassing goedgekeur.
SEC_ERROR_CERT_ADDR_MISMATCH=Adres in ondertekende sertifikaat pas nie by adres in boodskapkop nie.
SEC_ERROR_PKCS12_UNABLE_TO_IMPORT_KEY=Kon nie invoer nie. Kon nie private sleutel probeer invoer nie.
SEC_ERROR_PKCS12_IMPORTING_CERT_CHAIN=Kon nie invoer nie. Kon nie sertifikaatketting invoer nie.
SEC_ERROR_PKCS12_UNABLE_TO_LOCATE_OBJECT_BY_NAME=Kon nie uitvoer nie. Kon nie sertifikaat of sleutel volgens bynaam vind nie.
SEC_ERROR_PKCS12_UNABLE_TO_EXPORT_KEY=Kon nie uitvoer nie. Kon nie private sleutel vind en uitvoer nie.
SEC_ERROR_PKCS12_UNABLE_TO_WRITE=Kon nie uitvoer nie. Kon nie die uitvoerlêer skryf nie.
SEC_ERROR_PKCS12_UNABLE_TO_READ=Kon nie invoer nie. Kon nie die invoerlêer lees nie.
SEC_ERROR_PKCS12_KEY_DATABASE_NOT_INITIALIZED=Kon nie uitvoer nie. Sleuteldatabasis korrup of geskrap.
SEC_ERROR_KEYGEN_FAIL=Kon nie publieke-/privatesleutel-paar genereer nie.
SEC_ERROR_INVALID_PASSWORD=Ingetikte wagwoord is ongeldig. Kies asseblief 'n ander een.
SEC_ERROR_RETRY_OLD_PASSWORD=Ou wagwoord verkeerd ingetik. Probeer gerus weer.
SEC_ERROR_BAD_NICKNAME='n Sleutel met dieselfde bynaam bestaan reeds.
SEC_ERROR_NOT_FORTEZZA_ISSUER=Eweknie FORTEZZA-ketting het 'n nie-FORTEZZA-sertifikaat.
SEC_ERROR_CANNOT_MOVE_SENSITIVE_KEY='n Sensitiewe sleutel kan nie na die gleuf geskuif word waar dit nodig is nie.
SEC_ERROR_JS_INVALID_MODULE_NAME=Ongeldige modulenaam.
SEC_ERROR_JS_INVALID_DLL=Ongeldige modulepad/-naam.
SEC_ERROR_JS_ADD_MOD_FAILURE=Kon nie module byvoeg nie
SEC_ERROR_JS_DEL_MOD_FAILURE=Kon nie module skrap nie
SEC_ERROR_OLD_KRL=Nuwe KRL is nie ouer as die huidige een nie.
SEC_ERROR_CKL_CONFLICT=Nuwe CKL het ander uitreiker as huidige CKL. Skrap huidige CKL.
SEC_ERROR_CERT_NOT_IN_NAME_SPACE=Die sertifiserende owerheid vir hierdie sertifikaat mag nie 'n sertifikaat met hierdie naam uitreik nie.
SEC_ERROR_KRL_NOT_YET_VALID=Die sleutelopheffingslys vir hierdie sertifikaat is nog nie geldig nie.
SEC_ERROR_CRL_NOT_YET_VALID=Die sertifikaatopheffingslys vir hierdie sertifikaat is nog nie geldig nie.
SEC_ERROR_UNKNOWN_CERT=Kon nie die aangevraagde sertifikaat vind nie.
SEC_ERROR_UNKNOWN_SIGNER=Kon nie die ondertekenaar se sertifikaat vind nie.
SEC_ERROR_CERT_BAD_ACCESS_LOCATION=Die ligging vir die sertifikaatstatusbediener het 'n ongeldige formaat.
SEC_ERROR_OCSP_UNKNOWN_RESPONSE_TYPE=Die OCSP-respons kan nie ten volle gedekodeer word nie, want dis van 'n onbekende tipe.
SEC_ERROR_OCSP_BAD_HTTP_RESPONSE=Die OCSP-bediener het onverwagse/ongeldige HTTP-data gelewer.
SEC_ERROR_OCSP_MALFORMED_REQUEST=Volgens die OCSP-bediener is die versoek korrup of nie behoorlik gevorm nie.
SEC_ERROR_OCSP_SERVER_ERROR=Die OCSP-bediener het 'n interne probleem ervaar.
SEC_ERROR_OCSP_TRY_SERVER_LATER=Die OCSP-bediener stel voor dat u later weer probeer.
SEC_ERROR_OCSP_REQUEST_NEEDS_SIG=Die OCSP-bediener vereis 'n handtekening vir hierdie versoek.
SEC_ERROR_OCSP_UNAUTHORIZED_REQUEST=Die OCSP-bediener het hierdie versoek van die hand gewys as ongemagtig.
SEC_ERROR_OCSP_UNKNOWN_RESPONSE_STATUS=Die OCSP-bediener het 'n nieherkenbare status gelewer.
SEC_ERROR_OCSP_UNKNOWN_CERT=Die OCSP-bediener het geen status vir die sertifikaat nie.
SEC_ERROR_OCSP_NOT_ENABLED=U moet OCSP aktiveer voor u hierdie bewerking kan doen.
SEC_ERROR_OCSP_NO_DEFAULT_RESPONDER=U moet die OCSP se verstek antwoorde opstel voor u hierdie bewerking kan doen.
SEC_ERROR_OCSP_MALFORMED_RESPONSE=Die respons van die OCSP-bediener was korrup of nie behoorlik gevorm nie.
SEC_ERROR_OCSP_UNAUTHORIZED_RESPONSE=Die ondertekenaar van die OCSP-respons is nie gemagtig om status vir hierdie sertifikaat te gee nie.
SEC_ERROR_OCSP_FUTURE_RESPONSE=Die OCSP-respons is nog nie geldig nie (bevat 'n datum in die toekoms).
SEC_ERROR_OCSP_OLD_RESPONSE=Die OCSP-respons bevat verouderde inligting.
SEC_ERROR_DIGEST_NOT_FOUND=Kon nie die CMS of PKCS #7 Digest in die ondertekende boodskap vind nie.
SEC_ERROR_UNSUPPORTED_MESSAGE_TYPE=Werk nie met CMS of die PKCS #7 Message-tipe nie.
SEC_ERROR_MODULE_STUCK=Kon nie PKCS #11-module verwyder nie want dit is nog in gebruik.
SEC_ERROR_BAD_TEMPLATE=Kon nie ASN.1-data dekodeer nie. Gespesifiseerde sjabloon was ongeldig.
SEC_ERROR_CRL_NOT_FOUND=Kon geen passende SOL vind nie.
SEC_ERROR_REUSED_ISSUER_AND_SERIAL=U het probeer om 'n sertifikaat in te voer met dieselfde uitreiker/reeksnommer as 'n bestaande sertifikaat, maar dit is nie dieselfde sertifikaat nie.
SEC_ERROR_BUSY=NNS kon nie afskakel nie. Objekte is nog in gebruik.
SEC_ERROR_EXTRA_INPUT=DER-geënkodeerde boodskap het ekstra ongebruikte data bevat.
SEC_ERROR_UNSUPPORTED_ELLIPTIC_CURVE=Nieondersteunde elliptiese kurwe.
SEC_ERROR_UNSUPPORTED_EC_POINT_FORM=Nieondersteunde elliptiesekurwe-puntvorm.
SEC_ERROR_UNRECOGNIZED_OID=Nieherkende objekidentifiseerder.
SEC_ERROR_OCSP_INVALID_SIGNING_CERT=Ongeldige OCSP-ondertekenende sertifikaat in OCSP-respons.
SEC_ERROR_REVOKED_CERTIFICATE_CRL=Sertifikaat is opgehef in uitreiker se sertifikaatopheffingslys.
SEC_ERROR_REVOKED_CERTIFICATE_OCSP=Volgens die uitreiker se OCSP-antwoorder is die sertifikaat opgehef.
SEC_ERROR_CRL_INVALID_VERSION=Die uitreiker se sertifikaatopheffingslys het 'n onbekende weergawenommer.
SEC_ERROR_CRL_V1_CRITICAL_EXTENSION=Uitreiker se V1-sertifikaatopheffingslys het 'n kritieke uitbreiding.
SEC_ERROR_CRL_UNKNOWN_CRITICAL_EXTENSION=Uitreiker se V2-sertifikaatopheffingslys het 'n onbekende kritieke uitbreiding.
SEC_ERROR_UNKNOWN_OBJECT_TYPE=Onbekende objektipe gespesifiseer.
SEC_ERROR_INCOMPATIBLE_PKCS11=PKCS #11-drywer oortree die spesifikasie op 'n onversoenbare manier.
SEC_ERROR_NO_EVENT=Geen nuwe gleufgebeurtenis is op dié oomblik beskikbaar nie.
SEC_ERROR_CRL_ALREADY_EXISTS=SOL bestaan reeds.
SEC_ERROR_NOT_INITIALIZED=NSS is nie geïnisialiseer nie.
SEC_ERROR_TOKEN_NOT_LOGGED_IN=Die bewerking het misluk omdat dit PKCS #11-teken nie aangemeld is nie.
SEC_ERROR_OCSP_RESPONDER_CERT_INVALID=Opgestelde OCSP-antwoorder se sertifikaat is ongeldig.
SEC_ERROR_OCSP_BAD_SIGNATURE=OCSP-respons het 'n ongeldige handtekening.
SEC_ERROR_OUT_OF_SEARCH_LIMITS=Sertifikaatvalidering-soektog is buite die soekperke.
SEC_ERROR_INVALID_POLICY_MAPPING=Beleidkartering bevat enigebeleid
SEC_ERROR_POLICY_VALIDATION_FAILED=Sertifikaatketting kon nie beleidvalidering slaag nie
SEC_ERROR_UNKNOWN_AIA_LOCATION_TYPE=Onbekende liggingtipe in sertifikaat se AIA-uitbreiding
SEC_ERROR_BAD_HTTP_RESPONSE=Bediener het swak HTTP-respons gelewer
SEC_ERROR_BAD_LDAP_RESPONSE=Bediener het swak LDAP-respons gelewer
SEC_ERROR_FAILED_TO_ENCODE_DATA=Kon nie data met ASN1-enkodeerder enkodeer nie
SEC_ERROR_BAD_INFO_ACCESS_LOCATION=Swak inligtingtoegang-ligging in sertifikaatuitbreiding
SEC_ERROR_LIBPKIX_INTERNAL=Interne libpkix-fout het tydens sertifikaatvalidering voorgekom.
SEC_ERROR_PKCS11_GENERAL_ERROR='n PKCS #11-module het CKR_GENERAL_ERROR aangegee, wat aandui dat 'n onherwinbare fout voorgekom het.
SEC_ERROR_PKCS11_FUNCTION_FAILED='n PKCS #11-module het CKR_FUNCTION_FAILED aangegee, wat aandui dat die aangevraagde funksie nie uitgevoer kon word nie. Probeer dieselfde bewerking weer, want dalk werk dit dan.
SEC_ERROR_PKCS11_DEVICE_ERROR='n PKCS #11-module het CKR_DEVICE_ERROR aangegee, wat aandui dat 'n probleem met die teken of gleuf voorgekom het.
SEC_ERROR_BAD_INFO_ACCESS_METHOD=Onbekende inligtingtoegangmetode in sertifikaatuitbreiding.
SEC_ERROR_CRL_IMPORT_FAILED=Kon nie 'n SOL probeer invoer nie.
SEC_ERROR_EXPIRED_PASSWORD=Die wagwoord het verval.
SEC_ERROR_LOCKED_PASSWORD=Die wagwoord is vasgesluit.
SEC_ERROR_UNKNOWN_PKCS11_ERROR=Onbekende PKCS #11-fout.
MOZILLA_PKIX_ERROR_INADEQUATE_KEY_SIZE=Die bediener het 'n sertifikaat aangebied met 'n sleutelgrootte wat te klein is om 'n veilige verbinding te skep.
MOZILLA_PKIX_ERROR_NOT_YET_VALID_CERTIFICATE=Die bediener het 'n sertifikaat aangebied wat nog nie geldig is nie.
MOZILLA_PKIX_ERROR_NOT_YET_VALID_ISSUER_CERTIFICATE='n Sertifikaat wat nog nie geldig is nie is gebruik om die bediener se sertifikaat uit te reik.