summaryrefslogtreecommitdiffstats
path: root/thunderbird-l10n/af/chrome/af/locale/af/messenger/msgmdn.properties
blob: fc889855e12fa2a8e2d31731943d5042fa2a129a (plain)
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
# This Source Code Form is subject to the terms of the Mozilla Public
# License, v. 2.0. If a copy of the MPL was not distributed with this
# file, You can obtain one at http://mozilla.org/MPL/2.0/.
## Msg Mdn Report strings
MsgMdnDisplayed=Let wel: Hierdie ontvangstrokie erken net dat die boodskap op die ontvanger se rekenaar vertoon is. Daar is geen waarborg dat die ontvanger die boodskap gelees of die inhoud daarvan verstaan het nie.
MsgMdnDispatched=Die boodskap is óf gedruk, gefaks of aangestuur sonder dat dit aan die ontvanger gewys is. Daar is geen waarborg dat die ontvanger die boodskap op 'n later stadium sal lees nie.
MsgMdnProcessed=Die boodskap is deur die ontvanger se e-posprogram verwerk sonder dat dit gewys is. Daar is geen waarborg dat die boodskap op 'n later stadium gelees sal word nie.
MsgMdnDeleted=Die boodskap is geskrap. Dis onmoontlik om te bepaal of die persoon aan wie u dit gestuur het, dit gesien het. Hulle kan dit moontlik later ontskrap en dit lees.
MsgMdnDenied=Die ontvanger van die boodskap wil nie 'n ontvangstrokie aan u stuur nie.
MsgMdnFailed=Iets het skeefgeloop. 'n Behoorlike ontvangstrokie kon nie gegenereer of aan u gestuur word nie.
# LOCALIZATION NOTE : Do not translate the word "%S" below.
MsgMdnMsgSentTo=Hierdie is die ontvangstrokie vir die pos wat u aan %S gestuur het.
MdnDisplayedReceipt=Ontvangstrokie (gewys)
MdnDispatchedReceipt=Ontvangstrokie (gestuur)
MdnProcessedReceipt=Ontvangstrokie (verwerk)
MdnDeletedReceipt=Ontvangstrokie (geskrap)
MdnDeniedReceipt=Ontvangstrokie (geweier)
MdnFailedReceipt=Ontvangstrokie (misluk)